Page 2 of 14

Re: SANDWANI 20 March 2016

Posted: 09 Dec 2015 03:24
by Jorrie
Alex, dit is nie vir my moontlik om dit vir vroer te reel nie. Die volgende naweek is Paasnaweek. Ek kan dit reel om oor die Paasnaweek plaas te vind mits die fasiliteit beskikbaar is.

Die oorspronklke idee was om iets te reel vir die manne wat nie kon saam gaan Swaziland toe nie, maar nou het dinge vinnig ontwikkel met die moontlikheid van borge.

Ek sal vandag met Sandwani praat oor hulle beskibaarheid oor die Paasnaweek.

Wat dink die forum lede en klublede? 19, 20, 26 of 27 Maart?

Re: SANDWANI March 2016

Posted: 09 Dec 2015 07:38
by Michael
Ek sal baie graag hierdie een ook wil by woon asook die Swaziland trip

Re: SANDWANI March 2016

Posted: 09 Dec 2015 08:28
by offroadbiker
Enige rede hoekom dit oor 'n lang naweek moet plaasvind?

Re: SANDWANI March 2016

Posted: 09 Dec 2015 22:08
by Jorrie
Om almal gelukkig te hou, hoe klink Sondag 3 Apr 16 vir julle?

Re: SANDWANI March 2016

Posted: 10 Dec 2015 07:03
by Michael
Ek hou van daai datum :thumbup:

Re: SANDWANI March 2016

Posted: 10 Dec 2015 07:12
by offroadbiker
Michael wrote:Ek hou van daai datum :thumbup:
:thumbup:

Re: SANDWANI March 2016

Posted: 10 Dec 2015 08:15
by Alex Roux
Jorrie wrote:Om almal gelukkig te hou, hoe klink Sondag 3 Apr 16 vir julle?
Hi Jorrie
Jy hoef nie, maar dit is regtig gaaf van jou.
Baie dankie. Ek is in.
Jorrie wrote: 1. Jorrie
2. Andre Durand
3. Juan Leslie
4. Steve Stead
5. Kobus Pienaar
6. Rolf Hauter
7. Alex Roux
8. Michael Steyn?
9. Offroadbiker?

Re: SANDWANI March 2016

Posted: 10 Dec 2015 14:44
by Jorrie
Dit is 'n plesier Alex. :salute:

Re: SANDWANI March 2016

Posted: 10 Dec 2015 16:57
by andredurand
Jammer sal dit nie kan maak nie :thumbdown: :thumbdown:

Re: SANDWANI March 2016

Posted: 10 Dec 2015 19:48
by Jorrie
Ai toggie André. Sien jou PM.