Page 46 of 55

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 12:53
by Tinus lotz
Hey man....
Sitting at dance comp....so wanna go back and play some more.......this work and kids responsabilaty things makes one old before the time..... :rolling:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 14:45
by andredurand
Dit is ver my lekker om saam met so klomp mense te ry nee vriende want as een in die moelikheid is ,dan is daar drie wat in staan om te help niemand is beter as die ander nie.Baie dankie dat ons aan die selfde klub behoort :thumbup:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 15:00
by Peter Connan
Ek voel ook geseend in my Patrol-vriende. Dit was 'n moeviese lekker trippie, en ek twyfel of Swaziland veel lekkerder sou kon wees!

Dankie aan almal wat help reel het!

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 17:17
by Alex Roux
iandvl wrote:
Alex Roux wrote:Baie dankie aan almal wat gehelp het.
Daar is twee clips wat Tinus my gestuur het. Ek sal dit (ten koste van myself) op youtube sit en 'links' hier plaas.
Alex,
I really don't see it as "ten koste van myself". It also gives others the opportunity to learn. Thanks for the videos.
That looks relatively intense... How did you extricate yourself eventually ?
Well, firstly, I did not extricate myself. I made a pivot of my tow bar, so pretty much lost control of movement.
Two winches in front, from two cars pulled me up (Errol and Christo). Nice and slowly. In hindsight I do not think the recovery could have gone better, or more smoothly.

Hopefully there will be some video and photos posted later on.

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 17:53
by Pieter B
Ek wil ook net graag almal bedank. Dit was 'n great dag. Patykeer het my HB soos 'n baie dun stukkie ham in 'n groot Patrol toebroodjie gelyk! Ek het clips van Alex en Peter waar hulle die klip getem het het. Sal links posit.

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 18:35
by andredurand
:thumbup: Nee dit was glad nie dun Ham niejy en Bielie gaan nog groot en diep spore trap my friend :thumbup:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 18:50
by Pieter B
Hier is Alex se clip. Dit was baie goed wat om te doen as jy nie suksesvol is die eerste keer nie. Well done Alex!



Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 19:05
by Tinus lotz
Alex groot goone daar mooi gedoen mater :thumbup:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 19:06
by Tinus lotz
Alex groot goone daar mooi gedoen mater :thumbup:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 19:07
by Pieter B
Hier is Peter se clip. Goed gedoen!