Page 6 of 24

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 28 May 2015 21:42
by Alex Roux
'n Kans is 'n kans!
Confirmed!
Weet nog nie wie kom saam nie, maar verlof is in...

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 29 May 2015 08:26
by Abri Hoffman
Klink my ek moet maar plan maak om te gaan.
:biggrin:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 29 May 2015 09:44
by Tinus lotz
Abri Hoffman wrote:Klink my ek moet maar plan maak om te gaan.
:biggrin:
natuurlik man.....jy moet fokus :lol:
ek sal dit nogal interresant vind om te sien wat die auto doen teen die manaul 4.8....maar dit gaan great wees :thumbup:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 29 May 2015 10:08
by IanT
I will bring the Castle Lager and try to make it as well QQQ

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 29 May 2015 10:10
by IanT
I will also bring Diesel!! Spook and Diesel!!! :rolling: QQQ

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 29 May 2015 12:31
by Abri Hoffman
Tinus lotz wrote:
Abri Hoffman wrote:Klink my ek moet maar plan maak om te gaan.
:biggrin:
natuurlik man.....jy moet fokus :lol:
ek sal dit nogal interresant vind om te sien wat die auto doen teen die manaul 4.8....maar dit gaan great wees :thumbup:
Ek het die datums in die dagboek gesit en vroulief het gesĂȘ dis reg. :blonde:

So ons sien julle daar.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 29 May 2015 19:04
by Thabbies
Tinus, sit my ook op jou lys asb. Thabbies het laaank laas ge4x4.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 29 May 2015 20:49
by Tommie
Dag Maats.

Was rukkie lank buite sein gewees, en is verlig om te sien dat daar soveel belangstelling is. Alex baja beslis n famielie naweek. Ons almal geniet die duine ry baja. Russ, een van my vriende het ook n pick up Patrol, en hy het altwee die roetes gery. Flex is glad nie belangerik nie, net momentum en n banddruk van 0.5 bar. En as dit moet kan ons tot 0.4 ook ry. Ons gaan baja lekker kamp, en sal vir julle koordinate opsit sodat julle kan kyk op google waar die plek is. Net voorstel, moet asb nie die Kimberley, Griekwastad pad in die donker ry nie, daar is verskriklik baja Kudu's op daai pad, en veral nou in die winter kom hulle al nader aan die pad. Onthou dat ons hout moet saamvat, en die naaste dorp is Groblershoop wat 40km weg is. So bring maar alles saam soos ys en proviant. Petrol moet volgemaak word by Griekwastad. En dan moet julle toelaat vir so 80km se speel op die sand teen so 4km/ lt. Sal ook vir julle se hoe ver dit is van Griekwastad tot by die kampplek. Ek skat dat dit so 200km is. Doen beplanning daarvolgens.

Groete

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 30 May 2015 09:23
by Chris Skinner
Tinus - put my name down please.... still tentative but think I can make it!

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 30 May 2015 09:25
by Russ Kellermann
My 4.2 loves the dunes...