Page 21 of 24

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 29 Sep 2015 21:58
by Tinus lotz
:rolling: :rolling: maar ek kon nog ski na 20jaar......weet jy wa gaan daai water as jy nie knyp nie :confused:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 29 Sep 2015 22:55
by Johannes van die See
:clap: :clap: :clap: Well Done Tinus, lyk goed :biggrin:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 30 Sep 2015 07:54
by offroadbiker
Lyk na great trip!!!!!!!!!!!!!! :thumbup: :thumbup:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 30 Sep 2015 08:52
by ricster
hahahahahahahah..... Tinus, you biscuit !!!..... :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: Well done !!!

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 30 Sep 2015 20:27
by Peter Connan
Day2Dune2_1ODP.jpg
Day2Dune2_1ODP.jpg (402.92 KiB) Viewed 3796 times
Day2Dune2_2ODP.jpg
Day2Dune2_2ODP.jpg (425.45 KiB) Viewed 3796 times
Day2Dune2_5ODP.jpg
Day2Dune2_5ODP.jpg (425.23 KiB) Viewed 3796 times
Day2Dune2_7ODP.jpg
Day2Dune2_7ODP.jpg (409.4 KiB) Viewed 3796 times
Day2Dune2_6ODP.jpg
Day2Dune2_6ODP.jpg (352.17 KiB) Viewed 3796 times
Day2Dune2_12ODP.jpg
Day2Dune2_12ODP.jpg (403.06 KiB) Viewed 3796 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 30 Sep 2015 21:24
by JoshJ
Wow Awsome :clap:

Peter thanx for sharing Great pics AGAIN. :salute:

I'll have to try and make this one next year.

Die Kalahari bly darem maar VREESLIK mooi!!!

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 06 Oct 2015 07:32
by Tinus lotz
Watch "Patrol 4.8 Kalahari Dunes" on YouTube - Patrol 4.8 Kalahari Dunes:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 06 Oct 2015 10:03
by Stefaansie
Net Een 20s video clip??

Kom nou Kêrels, dit kan tog seker nie al wees nie?!?

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 06 Oct 2015 11:08
by iandvl
Sorry - het rukkie lank gevat.

Al my fotos en videos is hierso: https://www.dropbox.com/sh/o7pd559wtq1v ... I7ipa?dl=0

Ek is nie 'n baie goeie fotograaf nie, en my kamera het ook nie "auto focus" terwyl ek videos skiet. So, dis nie op Peter se standaarde nie, maar nou wat.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 06 Oct 2015 18:48
by Tinus lotz
Thanks mooi pics :salute: