Page 4 of 10

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 26 May 2015 17:11
by Pieter B
Veral omdat dit in jou agterplaas was.....

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 26 May 2015 22:04
by offroadbiker
:redface: :redface: :redface:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 04 Jun 2015 09:39
by Schalk
Ek dink nie ek gan die naweek meer kan maak nie. vriend het gekanseleer en die beter helfde het begin met eksamens

Groete

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 04 Jun 2015 09:44
by offroadbiker
Jammer om te hoor.

Jy gaan uitmis, twee 4x4 trips, ons gaan abseil en dis nie eers die GROOT KUIER ingesluit nie.

Volgende keer :thumbup:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 05 Jun 2015 09:50
by Herrie
Laat weet ons wat dink julle van die Ribbokkloof plek.

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 09 Jun 2015 12:25
by offroadbiker
Reg, ek is gepak en reg om te ry............

Frydag wil nou net nie kom nie :surprised:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 09 Jun 2015 15:12
by Michael
Ek begin vannaand pak, het n paar fixes/mods op my Patrol gedoen so nou is hy reg vir die naweek :thumbup:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 09 Jun 2015 17:08
by Peter Connan
Ek het nog nie eers my paklys uitgesorteer of groceries gekoop nie! Krisis, ek gaan nou my vinger moet uittrek.

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 09 Jun 2015 19:30
by Alex Roux
Donderdag aand is vingertrek aand
Tot dan het ek nog teveel werk wat moet klaarkom

Hierdie breek is baie nodig....

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 10 Jun 2015 06:40
by offroadbiker
Plan is om Frydag middag 13h00 uit Krugersdorp weg te kom ....., hopelik mis ek dan die Frydag verkeer deur PTA!!