River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 03 Mar 2015 13:38
Basiese reelings vir die trip:
Vertrek Donderdag 06 Augustus van waar ook al jy gewoonlik jou hoof ter ruste le......
Dondrdag aand kamp ons in die Molotots.
Frydag oggend van 07h30 begin ons in die rivier af ry.
Gewoonlik so teen 15h00 kyk die voorste voertuig vir 'n lekker staanplek vir die nag.
Saterdag en Sondag verloop basies dieselfde.
Maandag oggend rustig oppak, klim uit die rivier en vat die pad huis toe.
Roete
Krugersdorp tot by ingang van Molototsi 472km
Petroport op N1 tot by ingang van Molotosi 376km
Molotots so 100km dik sand
Roete is basies die N1 tot by Polokwane, Stop by Shell vir iets te ete (opsioneel) en maak voertuie vol, en dan die R81 waar ons optop by Maphalle 126km va Polokwane. Van hier is dit nog 20km tot by ingang van Molototsi, Mapsource dui brandstof aan by Senakwe 2 km voor ingang, maar dit is nie altyd beskikbaar, indien wel top ons daar op net vir ekstra gemoedsrus.
Volg die Molototsi dan vir ongeveer 100km tot waar hy uitmond in die Groot Letaba. (Aanduiding is dat indien nie haastig vat hy so 3 dae om te doen, as ons vining/vroeg klaar maak (2 dae) is dit so 35km tot by die ingang van die Klein Letaba en kan ons dit ook ry - het dit vorige keer in 1.5 dae gery).
Brandstofverbruik teerpad soos wat jy natuurlik jou voertuig ken Binne in die rivier het my 4.2 geval van 5.5 na 1.9km/L en Oellie se 4.5 van 5.9 na so 3km/l, natuurlik hoe meer jy speel hoe swaarder kan dit raak....
Verblyf: Slaap in die rivierbedding en jy moet 100% selfversorgend wees, geen koste vir verbyf. dus ook GEEN GERIEWE.
Innerlike Jy moet alle kos, water en "bruin Fanta" saam ry, hoe hongerder en dorser jy is, hoe meer is jou koste
Jy het minstens so 7/8ure nodig om daar en dan weer terug te kom, dus ook die rede waarom daar twee dae uitgesit word net om heen en weer te ry.
Vir sekere mense is dit nie moontlik om die Donderdag verlof te kry nie en ry hulle eers die Frydag oggend 02h00 weg by die huis en kry ons hulle by die ingang van die rivier.
Dit is dus moontlik om die trip vir net die Frydag tot Sondag te maak, maar dit beteken laaaang ure agter die stuur, of van die Donderdag tot die Maandag en dit 'n lekker kuier trip te maak.
Kostes
Brandstof = 900km teerpad en 170km dik sand as ons beide riviere ry.
Tolgeld vir die N1
Kos vir die 5 dae
Drinkgoed - so dors as wat jy kan raak moet jy maar inpak....
Beplanning is vir so 20 voertuie maar as daar meer is dan werk ons daar om.
Basiese verloop van die dag
Aangesien dit nog winter is kom die sonnetjie nog nie so vroeg op nie en kan dit redelik koel wees in die oggend....
Daar kom gewoonlik so om en by 6uur lewe in die "kamp"
Die ketels word aangesit vir 'n koffietjie
Kampgoed en slaapplekke word opgeslaan en afgebreek
Eet 'n beskuitjie saam met 2de koppie koffie
07h00-07h30 begin die voertuie vertrek vir die dag se ry (NIKS later as 09h00 vir laaste voertuig)
Volg die rivier en geniet die speel...........
Hier om en by 10h00/11h00 stop jy waar ookal jy is en word daar brunch gemaak, aangesien ons so groot groep is stop die voertuie in die geval in kleiner groepe en doen elkeen sy ding.
Volg die rivier en geniet die speel..............
Hier rondom 15h00 begin die voorste voertuig soek na geskikte staanplek vir die aand (kamp word gemaak niks later as 16h00 - onthou agterste voertuig is maklik uur of meer agter voorste voertuig)
Toegang tot "kamp" is hout van elke voertuig - daar is gewoonlik genoeg hout in die rivier en elke voertuig sleep maar so halwe boom na die kampplek.
So rondom 17h30 steek ons die vuur aan en begin die groot kuier - elkeen braai maar sy vleisie op sy tyd en dan kuier ons tot..... wel