Page 2 of 2

Re: what about another babsfontein darby before year end????

Posted: 29 Nov 2014 20:32
by Michael
Ag nee Tinus, volgende jaar is te ver...... ek wil nog bietjie speel voor die jaar verby is.
waar is Kungwini?

Re: what about another babsfontein darby before year end????

Posted: 30 Nov 2014 09:03
by Tinus lotz
Jip ons moet gou gou een klap sal bietjie kyk wat die opsies is en met Dirk praat :salute:

Re: what about another babsfontein darby before year end????

Posted: 01 Dec 2014 06:43
by offroadbiker
Kungwini is net buite Dronkwordspruit.

Die Isuzu manne reel die outing ma so ver is daar meer Toys as Isuzu's wat gaan :redface: :surprised:, ma enige een is welkom, ons het laas jaar ook saam die ouens gaan ry en 'n so ver ek kan onthou het almal dit geniet en het ons 'n lekker vleisie ge-tan na die tyd.

www.4x4kungwini.co.za