Page 5 of 6

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 13 Apr 2013 17:18
by jvg
Dit was n GRRROOOOOOOTTTTTT plesier gewees. Ek het baie fotos geneem. Sal dit vir Di(r)k stuur.

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 13 Apr 2013 17:53
by jvg
Isuzu lead the way....
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 13 Apr 2013 18:22
by jvg
Image

Image

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 13 Apr 2013 20:07
by Herrie
Mooi man! Ek is bly julle het dit geniet!! :clap:

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 13 Apr 2013 22:31
by Jorrie
Dankie vir die fotos Jan.
Dit was 'n baie lekker dag. Ons het dit almal baie geniet.
Groot dankie aan die organiseerders.
Nog fotos sal more volg. :biggrin: :thumbup:

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 13 Apr 2013 22:39
by Jorrie
Hier is nog 'n paar fotos.
Andre Durand - What happens if you don't use your diff-lock.
Andre Durand - What happens if you don't use your diff-lock.
_MG_5502e.jpg (367.19 KiB) Viewed 5327 times
An example of the excellent markings as Alex indicated.
An example of the excellent markings as Alex indicated.
_MG_5525a.jpg (3.95 MiB) Viewed 5340 times
_MG_5478e.jpg
_MG_5478e.jpg (373.23 KiB) Viewed 5358 times
The Eco Trail
The Eco Trail
_MG_5514e.jpg (307.13 KiB) Viewed 5358 times
_MG_5459e.jpg
_MG_5459e.jpg (351.06 KiB) Viewed 5361 times
Jorrie on the Seesaw.
Jorrie on the Seesaw.
_MG_5460e.jpg (322.59 KiB) Viewed 5361 times
_MG_5466e.jpg
_MG_5466e.jpg (345.72 KiB) Viewed 5361 times
_MG_5478e.jpg
_MG_5478e.jpg (373.23 KiB) Viewed 5358 times
Alex in Spectacular form.
Alex in Spectacular form.
_MG_5482e.jpg (320.9 KiB) Viewed 5361 times
_MG_5484e.jpg
_MG_5484e.jpg (281.97 KiB) Viewed 5361 times
Jan van Gerve entertaining us.
Jan van Gerve entertaining us.
_MG_5530e.jpg (390.83 KiB) Viewed 5361 times
_MG_5525e.jpg
_MG_5525e.jpg (350.01 KiB) Viewed 5342 times

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 13 Apr 2013 23:31
by Alex Roux
Kungwini is regitg 'n baie mooi plek.
Die aanwysings en inligting per hiderness is baie goed aangediu. Baie netjies.

Gaan dit definitief oorweeg om daar te kom kamp.

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 14 Apr 2013 13:46
by Tinus lotz
Lyk darem. Of julle lekke gespeel het jammer ek kon dit nie maak nie

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 14 Apr 2013 16:46
by Jorrie
Tinus lotz wrote:Lyk darem. Of julle lekke gespeel het jammer ek kon dit nie maak nie
Tinus en Schalk
Julle het groot uitgemis.

Re: Nissan 4x4 Club event 13 April - NEW TRAIL !!

Posted: 14 Apr 2013 18:08
by andredurand
Ek stem saam net jammer in Jeep moes my help om al 4 my wiele weer op moederarde te kry met 3 in die lig gaan ek nie ver kom nie . Maar soos Jorrie se dit wat ons het nie gebruik nie gebeur dit SAL NIE LEER NIE