Page 4 of 4

Re: Elands 4x4

Posted: 11 Apr 2016 15:35
by SJC
Update:
Mens kan nie by/op/langs Nzikasi rivier kamp nie - dis langs 'n trust gebied.
Mens kan wel by "piet se pad" boskamp.
Rivier is naby KNP Numbi hek.
Piet se pad is by Louw's Creek.

Piet se Pad

Posted: 11 Mar 2018 12:11
by SJC
Paar ouens wat ek ken het onlangs Piet se pad gaan ry. Ek kon ongelukkig nie saam ry nie, hulle wil binne volgende maand of so weer gaan, hopelik sal ek dan saam gaan.. :thumbup:
Sukkel nog om die koordinate by hulle te kry... hulle is maar gheheimsinnig... :surprised:
Daar het n boom ongeval wat die pad geblok het... het nie n kettingsaag gehad nie so moes maar omdraai.
IMG_20180224_102054.jpg
IMG_20180224_102054.jpg (258.17 KiB) Viewed 2236 times

Piet se Pad

Posted: 11 Mar 2018 12:32
by SJC



Re: Piet se Pad

Posted: 11 Mar 2018 15:15
by Alex Roux
SJC wrote: 11 Mar 2018 12:11 Paar ouens wat ek ken het onlangs Piet se pad gaan ry. Ek kon ongelukkig nie saam ry nie, hulle wil binne volgende maand of so weer gaan, hopelik sal ek dan saam gaan.. :thumbup:
Sukkel nog om die koordinate by hulle te kry... hulle is maar gheheimsinnig... :surprised:
Daar het n boom ongeval wat die pad geblok het... het nie n kettingsaag gehad nie so moes maar omdraai.
Sjoe,
'n Pad wat nie baie gery word nie kan gevaarlik wees.
Lyk nie asof daar baie omdraai plek was nie. Kon lelik geraak het as daar nie was nie.