Page 3 of 4

Re: Elands 4x4

Posted: 04 Apr 2016 11:02
by SJC
Ja tyd is maar altyd 'n probleem. Tensy mens nie al drie ter selfde tyd doen nie.
Ek het vir Reynard (castos) 'n pm gestuur om meer inligting te kry.... :thumbup:

Re: Elands 4x4

Posted: 04 Apr 2016 11:35
by offroadbiker
Lyk leker :thumbup:

Indien ons nie die jaar tyd kry nie, wat van ons maak dit nou vas vir 2017 se River Trip? ek het die huidige River trip nou alreeds 3x gery (2016=4 keer) so ek is defnitief van plan om volgende jaar iets anders te gaan ry en die lyk of dit in lyn is met 'n River Trip.....

Re: Elands 4x4

Posted: 04 Apr 2016 12:18
by Tinus lotz
Mooi Dirk klink soos n plan ....

Re: Elands 4x4

Posted: 07 Apr 2016 07:19
by offroadbiker
SJC wrote:Ja tyd is maar altyd 'n probleem. Tensy mens nie al drie ter selfde tyd doen nie.
Ek het vir Reynard (castos) 'n pm gestuur om meer inligting te kry.... :thumbup:
Enige terugvoer???

Re: Elands 4x4

Posted: 07 Apr 2016 09:57
by SJC
Reynard sê hy sal ons kan help om 'n trip uit te werk/reel. Die roete sal af hang van die grote van die groep ens. (en kan miskien ander roetes in sluit wat nie in op genoem is nie).
Hy is nie meer betrokke by elands4x4 club nie, maar doen 4x4 toere (erg lekker 4x4).
Ek wil nog kyk of ek ander mense ook kan kontak vir meer inligting oor die roetes....

3 roetes wat in oorspronklike post genoem is: (askies spelling)
Piet se pad
nzikasi rivier
makhoya - hierdie een bestaan nie meer nie.


PS (off topic) - reynard hulle was saam met "JK adventure" in swaziland die naweek wat ons sou gaan. Hy sê hy het gehoor van die patrol ouens wat bang geword het vir die modder en gekanselleer het.. :surprised: :redface:

Re: Elands 4x4

Posted: 07 Apr 2016 11:02
by offroadbiker
:surprised: :surprised: :redface: :redface:

Ons sal beperk tot 35 voertuie en wil dit doen;
17 - 21 Maart 2017
27 April - 1 Mei 2017
5-9 Aug 2017

Defnitief die rivier gedeelte.

Re: Elands 4x4

Posted: 07 Apr 2016 11:38
by Alex Roux
SJC wrote: PS (off topic) - reynard hulle was saam met "JK adventure" in swaziland die naweek wat ons sou gaan. Hy sê hy het gehoor van die patrol ouens wat bang geword het vir die modder en gekanselleer het.. :surprised: :redface:
Dit was maar op die advies van die Volschenks
Ook, nie lekker om te kamp in die reen nie. Al is dit lekker om te spin in die modder.

Re: Elands 4x4

Posted: 11 Apr 2016 10:12
by offroadbiker
Onthou om asb op te volg, netnou vergeet hy van ons, wil defnitief die een inpas as volgende jaar se "river trip", so hy moet seker maak daar is 'n rivier om in te speel :oldtimer:

Re: Elands 4x4

Posted: 11 Apr 2016 11:35
by SJC
offroadbiker wrote:Onthou om asb op te volg, netnou vergeet hy van ons, wil defnitief die een inpas as volgende jaar se "river trip", so hy moet seker maak daar is 'n rivier om in te speel :oldtimer:
:thumbup:


Nog 'n laeveld thread: http://4x4community.co.za/forum/showthr ... ld&page=21

Moet ons "piet se pad" en byvoorbeeld "riverwild" ook doen, of moet mens kyk of mens meer tyd in die rivier kan spandeer? (Sal solank uitvind of dit moontlik is om 'n 2 of 3 dae roete in die rivier te doen).

Re: Elands 4x4

Posted: 11 Apr 2016 12:00
by offroadbiker
Wil defnitief baeie rivier ry, verkieslik nie op een plek kamp nie, selfonderhoudende trip....