Page 1 of 3

Newbie van Pta

Posted: 08 May 2019 07:35
by Seandp
1. Name: Sean du Plessis (seandp)

2. Birthday and Age: 26 27/01/1993

3. Town and Country of residence: Moregloed Pta

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Manager

6. Family status: Getroud met 2 kids

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums:4x4 community

8. Current 4x4: Suzuki Sj 410/2009 patrolBakkie wat ek besig om te strip vir parte vir my wishlist

9. Current Mods: 20v Toyota motor

10. Mods on wish list: Als related aan die kar wat ek will koop

11. Vehicle on wish list: Gq/Gu 4.2Diesel (Ek het klaar die Motor en ratkas

12. Previous 4x4's: Geen

13. Last 3 offroad or overland destinations: Geen

14. Your favourite destination: Will graag Namibia gaan tooer sowel die karoo

15. Other hobbies: welding en mooi karre bou

16. GPSr and Map Data used: google

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Modest




----------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Re: Newbie van Pta

Posted: 08 May 2019 08:34
by izakjbrt
Welkom welkom

Re: Newbie van Pta

Posted: 08 May 2019 09:24
by Peter Connan
Welkom

Re: Newbie van Pta

Posted: 08 May 2019 10:06
by hugejp
:welcomewave:

Hou ons op hoogte met daai bakkie asb!

:gotpics:

Re: Newbie van Pta

Posted: 08 May 2019 13:08
by Tinus lotz
Hello welkom gee my n lui oor daai donar kar het n paar opsies vir jou

Re: Newbie van Pta

Posted: 08 May 2019 16:15
by Seandp
Dankie almal ek maak so tinus ons het gister begin strip aan hom tijmen het gou gister aand gehelp diff uit haal vir sy kar.Ek hoop hy gaan werk in sy kar en dat als nou gaan reg wees ons sal more die powersteering box uit haal vir hom sodat als weer mooi saam werk.

Re: Newbie van Pta

Posted: 08 May 2019 16:20
by Seandp
Hier is die bakkie 42508km op die clock ongelukkig het hulle nie by nissan gediens nie maar het met nissan parte gediens

Re: Newbie van Pta

Posted: 09 May 2019 08:54
by offroadbiker
Welkom :thumbup:

Re: Newbie van Pta

Posted: 09 May 2019 09:28
by Bre
Welkom Sean :welcomewave:

Re: Newbie van Pta

Posted: 09 May 2019 10:31
by Jorrie
Welkom by ons. :welcomewave: