Page 2 of 3

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 28 Jul 2018 13:53
by Kagiso II
Hallo Janus .. Welkom hierlangs .. moet nounie gou uit tjiekein nie, bly aan , dit gan lekker word
Sien jou darem op Bakkiesboek ook raak ..
Maak datums vas met daai DUINE TRip, synde jy nou familie-kom-eerste dinge aan het tydens "river Trip

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 30 Jul 2018 08:55
by ricster
Welcome to the Forum !!!!!!.... Good to have a Y62 in the mix of things!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 30 Jul 2018 09:09
by Alex Roux
Janusj wrote: 27 Jul 2018 16:30 Baie dankie...ek kan nie verander wat in die verlede gebeur het nie maar vorentoe kan ek net my beste gee...is lekker om deel te wees van so 'n groep passievolle mense.
Baie Welkom Janus

Almal op hierdie forum weet die Y62 skop sy kompetitise se alie in alle opsigte.
Ons moet nou net die geleenthede gebruik om die meerderheid daar buite tot beter insig te laat kom.

Die duine trip is een so geleentheid. Maar die Y62 is nie net 'n duine masjien nie. Daar is nog ander geleenthede ook.

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 30 Jul 2018 17:02
by Peter Connan
Welkom meneer!

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 30 Jul 2018 18:45
by Bre
Baie welkom Janus :welcomewave:

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 30 Jul 2018 19:12
by Jules
Baie welkom :woo: :blonde: QQQ

Shalom

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 30 Jul 2018 20:07
by Rudolph
Welkom hier! :welcomewave:

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 31 Jul 2018 09:46
by Dewald
Welkom hier Janus.

Dink dit is goed om jou op die forum te he.

Groete
Dewald

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 31 Jul 2018 15:16
by JohnBoyZA
Beaut Patrol! Baie welkom Janus...

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 31 Jul 2018 20:17
by Pieter B
Welkom hier! Jy kan hopelik sien dat hierdie 'n groep mense is wat passievol oor Patrols is. So moenie skaam wees nie, join in!