Page 1 of 3

New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 17:17
by Cyril Klopper
Hello everyone, hallo almal.

Ek is Cyril Klopper, motorskrywer by Weg-tydskrif. Ek beweeg op 1 Augustus oor na ons sustertydskrif Weg! Ry & Sleep en een van my eerste take is om die 2017 River Trip saam met julle te doen. Ek sien uit om julle te ontmoet en julle spottery oor my Suzuki Jimny aan te hoor. Ten minste ry ek nie 'n Fortuner nie want dan het ek seker lelik afgetjop. :biggrin:

1. Name: Cyril Klopper

2. Birthday and Age: 22 April 1972 (45)

3. Town and Country of residence: Bellville, Weskaap

4. Home Language: Die Taal

5. Occupation/Business: Motoring writer

6. Family status: Married

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: Wild Dog Adventure Forum

8. Current 4x4: Suzuki Jimny

9. Current Mods: Winch, Old Man Emu, Front Runner roof rack

10. Mods on wish list: Lockers

11. Vehicle on wish list: Patrol (hehehehe)

12. Previous 4x4's: Nissan hardbody, Mitsubishi Pajero shorty

13. Last 3 offroad or overland destinations: Atlantis dunes, Magaliesberg, Mozambique

14. Your favourite destination: Namibia

15. Other hobbies: Movies, reading, motorcycling

16. GPSr and Map Data used: Garmin Montana 600

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Good

Re: New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 17:36
by Dewald
Naand sê Cyril.

Met n Patrol op jou wishlist is jy op die regte pad.

Welkom, dis n goeie groep mense die, almal help waar hulle kan.

Groete
Dewald

Re: New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 17:40
by hugejp
Welcome boet!

:salute:

Re: New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 17:41
by Tinus lotz
Welkom jy gaan dit geniet hier ....maar ons sal jou bietjie leer van groot karre al wat klein is in my lewe is my bank balance :rolling: :rolling: even my petrol en diesel rekening is groot :lol: en dan moet jy nog die size van ons bande sien.... :surprised: enige iets kleiner as 33 duim is net verkeerd :wink:
Sien uit om jou te ontmoet ons praat later in die week :thumbup:

Re: New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 19:02
by Rhett
Welcome Cyril ! :salute:

Re: New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 19:10
by SJC
Ja welkom en dit gaan 'n lekker river trip wees hierdie jaar :thumbup:
Gaan jy jou Jimny saam bring?

Re: New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 19:18
by Cyril Klopper
SJC wrote:Gaan jy jou Jimny saam bring?
Nee, ongelukkig nie
Ek gaan barmhartige Samaritane moet vra vir 'n geleentheid

Re: New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 19:19
by Cyril Klopper
hugejp wrote:Welcome boet!

:salute:
Rhett wrote:Welcome Cyril ! :salute:
Thank you very much

Re: New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 20:00
by Rudolph
Baie welkom hier jy gaan dit baie geniet hier!

Re: New: Cyril Klopper

Posted: 24 Jul 2017 22:40
by TijmenvdS
Baie welkom hier. Ons moet net reel vir n sticker wat sê Patrol Lite. Maar ek het al baie gesien hoe jimnys groot 4x4's se monde laat oop hang. Moet hulle nie onderskat nie het ek al beleef. Sien uit om op die river trip te ontmoet.