Page 3 of 3

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 18 Jun 2017 11:25
by Herrie
Baie dankie vir die fotos! :thumbup:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 18 Jun 2017 14:24
by SJC
AntonLouw wrote:Dankie julle.
Hier is n paar fotos van die ou en nuwe Patrols.
Wie het die bakkie "conversion" gedoen?

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 21 Jun 2017 08:01
by XenoBlitz
Welkom Anton. Ek is nou nie elke dag op die forum nie, maar ons kan gesels. My nuwe bande soek juis n uitdaging so as jy lus het kan ons iets reel.

Nice Patrol wat jy daar het!