Page 4 of 5

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 08:59
by ricster
DirkErasmus wrote:
Kagiso II wrote:Welkom Dirk.. jy klink bekend en dalk ken 'k jou van 'n ander forum .. Maar hoe ookal. Aangename kjennismaking en WELKOM hier oppi Patrol Forum
Oom Mac, dis ek, die einste. Ek gaan probeer om Hennops vir die 10de te maak. Ek sal soek op die Forum vir details hieroor.

Gaan Oom daar wees?

Ons het nou 'n nuwe toevoeging tot die gesin - vandaar die nuwe wiele. Sien die foto aangeheg van Jacobus.
hahahaha.... check those big all terrain cross ply takkies of the laaitjie on that pic...... :rolling: :rolling:

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 11:03
by DirkErasmus
My gut feel is that an extended warranty is not necessary.

What do you guys recommend i.t.o. extended warranty?

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 11:32
by Picasso
DirkErasmus wrote:My gut feel is that an extended warranty is not necessary.

What do you guys recommend i.t.o. extended warranty?
Hallo Dirk

without knowing how much the extended warranty is and what it covers ..... difficult to say.

Personally.... if I am in the market for a used vehicle I will only consider buying the vehicle when gut feel is right. And in that case I will not bother about extended warranty. I will however do an extended initial service for peace of mind and I will also service the vehicle on a regular basis incl. replacing parts (houses, radiators, water pumps viscou, bushes, etc) when the vehicle has reached a certain age / mileage .

If this vehicle was well looked after and regularly serviced than I would personally not bother with the extended warranty. Rather spend the money for future services.

:salute:

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 11:41
by offroadbiker
Nog iets om ingedagte te hou, op die forum is Pathmaker (Graham), hy is in Valhalla gelee.

Hy bied 'n "diens" aan alle toekomstige Patrol eienaars dat hy 'n voertuig vir jou sal deurgaan voor jy hom koop - gratis - en moontlike probleme vir jou sal uitwys.

Meeste van die Patrol eienaars wie se voertuie nie langer onder waarborg en dienspaln is nie vat ons voertuie na Graham hy is die local GURU.

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 11:51
by DirkErasmus
offroadbiker wrote:Nog iets om ingedagte te hou, op die forum is Pathmaker (Graham), hy is in Valhalla gelee.

Hy bied 'n "diens" aan alle toekomstige Patrol eienaars dat hy 'n voertuig vir jou sal deurgaan voor jy hom koop - gratis - en moontlike probleme vir jou sal uitwys.

Meeste van die Patrol eienaars wie se voertuie nie langer onder waarborg en dienspaln is nie vat ons voertuie na Graham hy is die local GURU.
Baie dankie Dirk. Ek sal vir Pathmaker opsoek en met hom reël. Ek kan amper nie glo wat ek lees nie... Julle ouens is lekker.

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 11:54
by Picasso
Absolutely !!!! .... as per Dirk / offroadbiker :thumbup:


Valhalla / Pretoria might be a little bit further away from Alberton but I would equally / highly recommend to have the car serviced with Dr. Graham from G- Tech (ow eight three 651 3447) & (012 six 51 3447)

.... just for peace of mind

:salute:

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 11:58
by SJC
So waarborg kan mens seker geld spaar indien iets groot verkeerd gaan, maar die probleem is dat met hierdie waarborge moet die voertuig meer gereeld gediens word as wat nodig is(korter intervalle) en dit moet gediens word by 'n diens stassie wat op hulle lys van goedgekeerde diensstassies is.... So jy gaan heelwat meer spandeer op dienste. :mytwocents:

Ek het so waarborg van SA Warranties gehad op 'n Colt bakkie so klompie jare gelede. Die boekie het gesê diens elke 7500km, maar moes hom elke 5000km laat diens (geen self diens nie)... dit het begin duur word.

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 12:02
by DirkErasmus
SJC wrote:So waarborg kan mens seker geld spaar indien iets groot verkeerd gaan, maar die probleem is dat met hierdie waarborge moet die voertuig meer gereeld gediens word as wat nodig is(korter intervalle) en dit moet gediens word by 'n diens stassie wat op hulle lys van goedgekeerde diensstassies is.... So jy gaan heelwat meer spandeer op dienste. :mytwocents:

Ek het so waarborg van SA Warranties gehad op 'n Colt bakkie so klompie jare gelede. Die boekie het gesê diens elke 7500km, maar moes hom elke 5000km laat diens (geen self diens nie)... dit het begin duur word.
Dit maak sin Fanus. Ek gaan dan met julle raad gaan en met Graham praat.

Dan kry ek my eerste geleentheid om te sien wat kos 'n trip van Alberton na die Noorde van Pretoria in 'n Patrol :lol:

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 12:50
by ricster
hahaha... start saving bud !!....hahaha

I agree with the guys, Graham is a Patrol guru. Besides owning one too, from the feedback I hear, and from my dealings with him, he is a straight up guy and won't bullssssss you. He has always been willing to give great advice and assistance where ever and whenever its needed. It will be well worth the trip !!

Re: Newby Patrol Owner - Things to look out for

Posted: 17 Nov 2016 15:44
by AndriesS
Ek het n 2005 4.8 GL en daar is min wat fout kan gaan wat n extended waaborg sal guarantee, en die meeste keer sal dit n wear component (clutch) wees waar hulle dan gewoonlik nie alles wil betaal nie.

Jou grootste probleem is om die smile van jou gesig te kry en 2de is tyds verdryf waar jy en mede eienaars chat en staan kyk en se "awesome kar" - dit gebreur baie

Myne het nou 240k.
Hier is die goed wat ek al moes doen:
Wobble; beter balanseering van wiele het probleem opgelos maar het panhard bushes vervang,
Starter skoonmaak op skat so 160k en toe hom hier erens in die 200k vervang
Vorige eienaar was heavy op clutch en die friction lining het starter bemors
heater radiator het begin lek maar was maklik on te fix
wiel seel op diff agter

verder was dit net diens goed
baie petrol
2 stelle bande
Remblokke voor x3 , agter x1
Plugs
belde en aircon tensioner se bearing
alle vloeistowe


En dis dit.