Page 2 of 2

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 09 Mar 2016 10:54
by SCUBA Patrol
Jaco,

Welkom by die forum en Nissan Fans....

Haal een van daai hoofligte uit en gaan na Commercial Auto in JHB en kyk of hulle nie vervangings ligte het nie. As dit die selfde as die 1400 is kan hulle jou dalk help of is daar iets op die mark beskikbaar waarmee hulle jou kan help.

Vir die agter lighte bou jou eie ronde ligte op! Sommer met LED trok ligte! :think:

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 09 Mar 2016 13:40
by Wilkie
Jaco voor ligte vat jou sample saam na goldwagen toe....hulle kan jou help :thumbdown:

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 16 Mar 2016 00:11
by Kagiso II
Viertkantige Patrol hoofligte ?? Dan is dit die "160" wat in Europa loop ???
Maar ja, die COLT bakkie / Toy Hi Lux [SFA] en die Nissan 1400 ligte is dieselfde .. MIDAS sal dit aanhou. As jou naaste tak nie het nie kan hulle vir jou bestel

Nou .. oompie het al gevra vir die kiekies .. nounie laat ik weer moet vra nie, nĂȘ ??? :gotpics: :gotpics: :snipersmiley: :chainsaw: :nono: