Hierdie is my 10de jaar as deel van die "Friends of Pilanesberg" en ek het vir 9 jaar by Borakalalo gewerk en omdat daar nog by baie voertuie ingebreuk en goed gesteel word en ook voertiue gesteel word werk ons nie meer by Borakalalo nie en werk van laas jaar November saam het die ander ouens by Pilanesberg.
Hierdie maand moes ons 2 birdhides gaan reg maak - wat ons in Desember ook met 'n ander birdhide gedoen het.
Hallo and thank you
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests