Page 2 of 3

Re: Newby

Posted: 30 Oct 2014 10:06
by Kagiso II
Baie Welkom Bernard ..

ek sien jy het sommer 2 Syncro's .. Baie agtermekaar bussies daai. [sou nie omgee om een te hê vir ons Uitreike nie]

Anner ding .. leer solank en oefen om fotos te plak want sodra jy n PATROL het soek ek kiekies [ek wil SIEN .. mos ]

kuyk hier: http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 1&start=10 .. is n beskrywing van HOE [bladsy 2]

Geniet dit hier .. klomp baie nicve manne hier .. dis net ekke wat n korrelkop is

Re: Newby

Posted: 30 Oct 2014 14:55
by BernardM
Ian thanks for the invite, unfortunately I'm stuck in the DRC for the next few weeks, so maybe next time.

As soon as Vodacom gets their network sorted, I'll have a look at yours and maybe send you a PM. Nothing works in this country!

@Kagiso II
Oompie Mac, is dit jy van die Wegry forum? Wêreld is maar klein of hoe?

Re: Newby

Posted: 30 Oct 2014 15:37
by Kagiso II
@Kagiso II
Oompie Mac, is dit jy van die Wegry forum? Wêreld is maar klein of hoe?[/quote]

Jippp -- is dieselle outoppie oompie van Wegry Kampvuur
Wat karring jy in DRC ?? :biggrin:

Re: Newby

Posted: 30 Oct 2014 16:22
by BernardM
My oom ek probeer om 'n projek op 'n koper aanleg klaar te commission. Dit gaan maar sukkel partydae met die mense, maar ons sal wen. :biggrin:

Re: Newby

Posted: 30 Oct 2014 17:55
by Peter Connan
Welkom Bernard, lekker om jou hier ook te sien.

Jy kan regtig 'n goeie 4.5 koop vir R130k, en selfs so nou en dan 'n 4.8 as jy gelukkig is.

As hiersie karre goed onderhou word, gaan daar regtig min iets breek, maar omdat hulle relatief skaars is, kan dit soms lol om onderdele te kry. Wat jy egter sal vind is dat die ouens hegte bonde vorm, en almal help wat sukkel, en dit maak op daarvoor.

Oompie, ek weet nie van Bernard se fotos nie, maar sy videos is eersteklas!

Re: Newby

Posted: 30 Oct 2014 18:09
by Tinus lotz
Bernard n patrol is n regte kar ....alles werk en hou aan werk...word in nissan se trok fabriek gebou....
Parte is nie n probleem soos almal se nie....regtig alle onderdele kan by nissan gekry word party keer vat dit net n paar dae ......maar op die forum is baie manne wat kan help bv n radiator by nissan kos 12000 ons kry hulle vir 2500 selfde ding .....
Wheel bearings kos 300 per kant maar nissan vra 2.5k ....die goed is bullet proof en mens werk nie baie aan hulle nie so koop gerus een jy sal nie spyt wees nie..
.alle karre se parte raak mal met prys maar hoef seker niks vir jou te vertel nie want vw is ook nie skaam nie :salute:

Re: Newby

Posted: 30 Oct 2014 20:16
by Stefan
Welkom Bernard.

I'm not Rockefeller, I'm the other fella :biggrin:

Re: Newby

Posted: 31 Oct 2014 08:42
by Marino4x4
Bernard nog iets om na te kyk is die trim wat n mens ind die modelle kry. n Mens kry die GL. Dit is die bassiese model. As jy na n 4.5 kyk kyk of hy n ekstra petrol tenk in het. Nie al die GL modelle hy die ekstra tenk in nie. Jy sal dit in die dash sien op die petrol aanwyser. Daar is n tweede level aanwyser as daar 2 tenks in is.

Mat een tenk dash:
GL Met 1 tenk.JPG
GL Met 1 tenk.JPG (34 KiB) Viewed 5350 times
Met twee tenks:
GL Met 2 tenk.jpg
GL Met 2 tenk.jpg (113.04 KiB) Viewed 5350 times
Soos jy sien het die petrol tenk aanwyser nog n level bo die hoof tenk. Die GL het ook materiaal sitplekke en net n airbag aan die bestuurders kant. Daar is net n gewone aircon in en nie cruise control nie.

Die GRX trim modelle het leer sitplekke in, Cruise control, Climate Control. Daar is ook n air bag aan die passasier se kant en aircon beheer vir die agterste mense.

Jy behoort die GL goedkoper te kan optel as die GRX. Kyk maar wat jy wil he en wat jy kan bekostig. Wees ook geduldig. Die nice karre is daar buite. Ek sien Gumtree het weer n paar karre by gekry wat goed lyk.

Groete

Re: Newby

Posted: 15 Oct 2016 19:50
by Picasso
.

Re: Newby

Posted: 15 Oct 2016 19:51
by Picasso
BernardM wrote:1. Name: Bernard Meyer (BernardM)

2. Birthday and Age: 20 May /45

3. Town and Country of residence: Pretoria

4. Home Language: Afrikaans/German

5. Occupation/Business: Automation Commissioning Engineer / Self Employed

6. Family status: Married/ 1 daughter

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: 4x4 Community, Wegry Kampvuur, Wegsleep forum, Syncro SA, Aircooled VW SA

8. Current 4x4: VW Syncro Kombi, VW Syncro DC

9. Current Mods: Off-road shock & springs, long range tanks, dual spare wheels, roof rack, rack system for fridge & camp kitchen

10. Mods on wish list: Rear discs

11. Vehicle on wish list: Patrol

12. Previous 4x4's: None

13. Last 3 offroad or overland destinations: Botswana, Zimbabwe

14. Your favourite destination: Botswana

15. Other hobbies: Camping

16. GPSr and Map Data used: Garmin 760 with T4A, Tablet with Sygic Mapping

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: 5/10

18. Online Photo Site:

19. Photos of you and your Vehicle:


Hello to everyone. Obviously I am new to the forum. :biggrin:

I have basically driven only VWs for most of my life, but I have always had a thing for Patrols and I think that it might be time to get one. :rockon:
So now I need to decide which model to go for. My brother-in-law, who has had probably all the Nissans ever made, suggested a 4.8 liter.

What do you guys suggest SGL, 4.5, 4.8, diesel? Unfortunately I'm not Rockerfeller, so I'm looking at something that I can buy cash.

Thanks in advance for any help.


Bernard joint the forum about two years ago and was on the search for a Patrol for the long journey......


I have just learned from another forum that Bernard has passed away today from cerebral Malaria.

Very sad news.....

My heartfelt condolences to his wife Sonja and family.

Henning & Megan