Page 2 of 4

Re: patrolling the west coast

Posted: 21 Aug 2012 23:24
by G-MAN
:welcomewave:

Re: patrolling the west coast

Posted: 22 Aug 2012 07:47
by DawidT
Baie welkom! Weskus - Ai...eendag as ek groot is... :pray:

Re: patrolling the west coast

Posted: 23 Aug 2012 20:26
by PeetO
Baie welkom Jonathan :welcomewave:

Het ook die Weskus met my X Trail gedoen. Dit was by die einste Klein Tafelberg wat ek besef het dit is 'n helse stretch vir 'n X Trail en dat ek vir my 'n Patrol gaan koop. X Trail is uitstkend vir daaglikse gebruik tussen Pretoria en Johannesburg maar kan nie wag om op 'n naweek die "pad" te vat met die Patrol.

Geniet jou pragtige omgewing met jou Patrol.

Peet

Re: patrolling the west coast

Posted: 23 Aug 2012 20:56
by Kagiso II
Baie baie baie heerlik en volkome WELKOM Jonathan .. [nou's dit amptelik - jy IS welkom, selfs die oomie het jou verwelkom :biggrin: :biggrin:

Laat waai met dinge wat jy met ons wil deel -- kiekies is 'n VEREISTE [anners raas ik...]

Re: patrolling the west coast

Posted: 28 Aug 2012 09:47
by McNamara
Welcome Jonathan. What are the flowers like on the West Coast this year? :thumbup:

Re: patrolling the west coast

Posted: 28 Aug 2012 11:39
by jonathan
McNamara wrote:Welcome Jonathan. What are the flowers like on the West Coast this year? :thumbup:
Hi McNamara. The flowers are pretty good so far. We had a lot of rain so we expect it would be a good year for flowers!

Re: patrolling the west coast

Posted: 28 Aug 2012 11:42
by jonathan
Kagiso II wrote:Baie baie baie heerlik en volkome WELKOM Jonathan .. [nou's dit amptelik - jy IS welkom, selfs die oomie het jou verwelkom :biggrin: :biggrin:

Laat waai met dinge wat jy met ons wil deel -- kiekies is 'n VEREISTE [anners raas ik...]
Baie dankie oomie! Ek is besig om al die ou matte uit die trol te haal en te vervang met rubber. As dit 'n sukses is sal ek 'n paar foto's opsit. As dit nie werk nie sal ek eers my kop in skaamte laat sak en weer probeer!

Re: patrolling the west coast

Posted: 28 Aug 2012 11:45
by jonathan
PeetO wrote:Baie welkom Jonathan :welcomewave:

Het ook die Weskus met my X Trail gedoen. Dit was by die einste Klein Tafelberg wat ek besef het dit is 'n helse stretch vir 'n X Trail en dat ek vir my 'n Patrol gaan koop. X Trail is uitstkend vir daaglikse gebruik tussen Pretoria en Johannesburg maar kan nie wag om op 'n naweek die "pad" te vat met die Patrol.

Geniet jou pragtige omgewing met jou Patrol.

Peet
Dankie Peet. Ek het Klein Tafelberg in my Wrangler gedoen. Ek moet se ek was teleurgestel. Al die elektroniese dinge het als net moeilik gemaak. Die ESP het nie afgeskakel wanneer dit moes nie en in daai dik sand het dit maar moelik gegaan. So nou kan ek nie wag om die Patrol teen daai bult op te steek en sien hoe dit gaan nie!

Re: patrolling the west coast

Posted: 11 Sep 2012 15:18
by jonathan
Uiteindelik 'n foto!

Re: patrolling the west coast

Posted: 11 Sep 2012 17:22
by Herrie
Baie welkom en dankie vir die foto!