Page 1 of 2

Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 02 Jul 2009 10:35
by skippiescheepers
1. Name: Full Name (Nickname/Registered Name)
Henno Scheepers (skippiescheepers)
2. Birthday and Age:
9 of Feb 35years
3. Town and Country of residence:
Pretoria South Afrika
4. Home Language:
Afrikaans
5. Occupation/Business:
IT - SAP ABAP developer Programmer
6. Family status:
Married with 2 boy's 5 and 6 years old
7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums:
NONE
8. Current 4x4:
Hopefull getting my Patrol GRX 2001 today
9. Current Mods:
None Standard only if bumps apply
10. Mods on wish list:
Front bumper - roofrack - and futher listen to the experts (you okes)
11. Vehicle on wish list:
2009 nissan patrol
12. Previous 4x4's:
If a Nissan micra qualify else No 4x4
13. Last 3 offroad or overland destinations:
R21 from airport to Pretoria Almost managed to drive over a steel drawer that fell of a truck
14. Your favourite destination:

15. Other hobbies:
IT - Computer's and from now on Long trips
16. GPSr and Map Data used:
None
17. Rate your 4X4 and overlanding experience:
Very jonior
18. Online Photo Site:
To be posted
19. Photos of you and your Vehicle:
To be posted when i take delivery

Thanks for having me on your forum I would like to contribute as much as posible
Please let me know how i can contribute I realy want to become a avtive member and learn as much as posible from all you oldies(experianced)
Thanks
Skippie

Re: Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 02 Jul 2009 11:06
by Herrie
Welkom Skippie! Laat weet maar wanneer jy op "Patrollie" is - ons het ook 'n Nissan 4x4 Klub as jy belangstel.

Ek gaan ook Saterdag DeWilt toe vir die charity event - gaan met SWAMBO se Pajero want my Patrol is nog by die panelbeater nadat ek 'n bees in Botswana getref het.

Re: Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 02 Jul 2009 12:18
by Jules
Welkom Skippie gelukkig kom jou SKIP in, gooi maar n fototjie wanneer jy jou Patrol het. Ek neem aan dit is n Petrol, jy gaan hom erg baie geniet

Groete
Jules

Re: Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 02 Jul 2009 14:49
by Stefan
Baie welkom Henno, hoop jy geniet dit hier!

Re: Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 02 Jul 2009 19:13
by G-MAN
:welcomewave: Skippie :thumbup: Hoop jy kry daai wa gou-gou... :biggrin:

Re: Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 02 Jul 2009 19:53
by Fanie1
:clap:
Baie welkom, jy koop 'n puik voertuig en ons hoop dat jy baie duisende gelukkige kilometers gaan ry!!!

Fanie1

Re: Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 03 Jul 2009 06:46
by skippiescheepers
Dankie Almal
Ek het gister die klein karrietjie gekry en kon nie gisteraand 'n oog toe maak nie
Jules wrote:Welkom Skippie gelukkig kom jou SKIP in, gooi maar n fototjie wanneer jy jou Patrol het. Ek neem aan dit is n Petrol, jy gaan hom erg baie geniet
Groete
Jules
Dis die 2001 GRX 3.0D Diesel en ek is nogsteds verbaas oor die toestand van die enjin en bakwerk met slegs 165000km op die klok
Herrie wrote:Welkom Skippie! Laat weet maar wanneer jy op "Patrollie" is - ons het ook 'n Nissan 4x4 Klub as jy belangstel.
Ek gaan ook Saterdag DeWilt toe vir die charity event - gaan met SWAMBO se Pajero want my Patrol is nog by die panelbeater nadat ek 'n bees in Botswana getref het.
Herrie hoop nie die skade is te groot nie. So stampie kan nogal baie skade maak, Ek wil graag meer inligting het oor die 4x4 club Sal lekker wees om julle almal te ontmoet en sal graag in die toekoms ook aan die event's wil deel neem.

Dankie weer
Skippie

Re: Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 03 Jul 2009 08:45
by Lunar
Baie geluk met jou Patrol! :thumbup:
Baie Welkom hier by ons!
Waar in Pretoria is jy?

Re: Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 03 Jul 2009 10:02
by skippiescheepers
Lunar wrote:Baie geluk met jou Patrol! :thumbup:
Baie Welkom hier by ons!
Waar in Pretoria is jy?
Lunar ek is in PTA oos net buite Silverlakes

Re: Henno Scheepers (Skippie)

Posted: 06 Jul 2009 08:43
by Stefan
Geluk Skippie! Jy gaan daai wa baie geniet. :clap: