Page 3 of 3

Re: Recovery debate

Posted: 25 Sep 2020 10:54
by Tinus lotz
:goodpost: dude you are spot on there

Recovery debate

Posted: 27 Sep 2020 09:55
by Reenen
Daar is ook towballs en towballs.
Die is n no-no.
The attachment IMG_3910.jpg is no longer available
The attachment IMG_3910.jpg is no longer available
Ek het nog nooit self gesien, of ernens gesien/gehoor by iemand anders, dat so een breek nie.
The attachment IMG_3911.jpg is no longer available
The attachment IMG_3911.jpg is no longer available
Weens my mud pit op plaas, moet ek ongelooflik baie kampeerders uit sleep
wat goed vas sit.

Die ding wat gewoontlik breek, sou iets breek, is die rated straps. Of die patrol se hak aan regter hoek agter.
Net n vinnige loer onder my afdak op die oomblik.
The attachment IMG_3919.jpg is no longer available
The attachment IMG_3920.jpg is no longer available
IMG_3919.jpg
IMG_3919.jpg (424.82 KiB) Viewed 3862 times
IMG_3920.jpg
IMG_3920.jpg (762.83 KiB) Viewed 3862 times
Baie goed breek, maar weereens, nog nooit het ek gehoor van n gooseneck wat breek nie. Wel een keer kank terug van n gooseneck wat vasgesweis was, sonder boute, op n 2mm pyp bumper wat uitgekom het.

Goue reel. Wees bewis van die moontlikke gevare, sit n streepsak oor strap, en laat mense weg staan as jy recover. En gebruik die stewigste en beste posisie hak plek vir die gegewe situsie.


En soms is die gooseneck baie stewiger as enige van die ander hak plekke.

Re: Recovery debate

Posted: 28 Sep 2020 09:38
by bogeyman
Reenen.
As ek kyk na die twee fotos , dink ek aan wat n ou boorman altyd vir my gese het:
Met fors kan jy jou elemboog in jou stert afdraai. En met meer fors kan jy hom weer uitkry.

Interresant dat die "unrated" d shacke nie breek nie , maar die strap wat lyk of hy rated was wel gebreek het.

Re: Recovery debate

Posted: 28 Sep 2020 10:11
by Reenen
Presies my punt

Re: Recovery debate

Posted: 28 Sep 2020 10:13
by Reenen
Die volgende vraag. As n strap nie geknoop kan word, want dit veroorsaak n swak punt, hoekom het ou straps baie knope in...

Re: Recovery debate

Posted: 28 Sep 2020 16:02
by Dungbeetle
Reenen wrote: 27 Sep 2020 09:55 Daar is ook towballs en towballs..........
Yip, veral die tow balls wat die Aussies gebruik is nie vergelykbaar met ons '"gosenecks" nie.

Re: Recovery debate

Posted: 30 Sep 2020 18:08
by Craig Lord
Saw this on Instagram today, one lucky dude. Snatch rope off the tow ball....

Re: Recovery debate

Posted: 30 Sep 2020 18:50
by Reenen
Daardie is weereens een van die wat van bo af inskroef
IMG_3910.jpg
IMG_3910.jpg (14.57 KiB) Viewed 3779 times
Ek wil nog sien hoe n gooseneck afbreek.
IMG_3911.jpg
IMG_3911.jpg (28.09 KiB) Viewed 3779 times

Re: Recovery debate

Posted: 23 Jan 2022 10:23
by Johann K
Nissan Hardbody - 3.0l V6 - Voorste recovery punt op die chassis vs Datsun Tracker - 2200 - Towbar en towball

Eendag lank lank terug was ons besig om n vassit dag te probeer geniet. Dit was in n rivierbedding in die Oos Transvaal. Die spesifieke rivier bedding het ons as groep altyd sowat 8 ure geneem vir die 13km. Dit was n ekstreme vassit dag met recoveries, klippe pak, bome nadersleep, uitgrou, winch ens.

Daardie naweek was daar maar 4 van ons maar teen uur 5 was ons nog nie halfpad nie. Dit het meer gereen daardie jaar as ander jare en alhoewel ons al in die wintertyd in was, was dit nog nat.

My Nissan het gaan vassit, en ek was voor in die koor soos altyd. Ons het die Datsun verbygebring want agtertoe gaan was nie n opsie nie. Ek het ook nog nie n winch opgehad nie.

Ons het gesnatch, weer en weer en weer. Teen die sesde keer het die Datsun se towbar - U - Channel gebuig in 'n V - Daar was nie n ander plak om die snatch rope vas te maak nie. Ons het - vir veiligheid - n tou geneem om die bumper vasgemaak, om die towbal gedraai en om die tou se lus vasgemaak sodat dit nerens kon gaan nie.

Die towbar het gebuig, en die recovery punt op die Nissan Hardbody Patrol het sy twee lang boute gestrip en het uitgeval toe ons die toe afhaal. Met baie recoveries voorheen was hierdie punt ook nie opgewasse nie.

TWEEDE INSIDENT

Drie jaar later word ek gevra of ek wil deel uitmaak om n ander rivier te soek want die rivier word te veel gestroop van riviersand vir die ontluikende ontwikkelings in die omgewing. Daar word voorgestel dat ons n roete doen deur die Olifantsrivier, dan die Orrie Baragwana Pas en die volgende 2 dae sal ons n nuwe roete soek. Goed So. OlifantsRivier en Orrie Baragwana loop soos stroop en ons is vroeg klaar deur die Mekgalameetse Natuur reservaat. Ons kry slaapplek by die Chalets net onder die Tonnels.

Volgende oggend vroeg pak ons die coolbokse met kos en drinkgoed en ons gaan om n nuwe roete te soek. In die konvooi, Toyota Hilux wat bietjie gelig was, maar redelik standaard met winch en toue ens, Shorty Landy, ook met n winch, en my Land Rover 110 standaard met n winch ens. Die dag het verloop van maklik tot redelike eenvoudige vassit en ons het n nuwe roete begin kry, enigste probleem, ons kon nie aan die kant uitkom nie, ons moes rivier af, en om om te draai sou te lank neem.

6 uur die aand is ons kos en water gedaan en ons is nog in die rivier, wat erger en erger word. Gemiddeld sowat hub diepte op die LR. Sand, Klip, Los Klip ens.. 9 uur die aand sit al drie van ons vas, soos in vas. Te ver van enige iets af vir n behoorlike maklike recovery. 2 snatch traps en n volle winch kabel kry die middelste kar los, daarna die agterste kar, met twee winch kabels, met drie snatch ropes aanmekaar gehak kry ons die agterste kar los. Twee winches kry toe die voorste kar los. 10 minute later staan al drie karre namekaar en kyk, en al drie winch kabels aanmekaar gehak om weer los te kom, ons was op die pad om om te draai na n droeerige sandbank om te oornag.

Ons het toe n plek oopgekap en oorgeslaap, honger en dors, want van daardie rivier water sou ek nie drink nie. Die volgende oggend sowat 3 ure later het ons n uitklim plek gekry en is terug chalets toe.


Elke recovery verskil, elke kar verskil. Wees bedag op wat kan verkeerd gaan, maar voorsiening daarvoor en moenie stupid wees nie. Dan sal recoveries suksesvol wees, al trek jy aan n gooseneck, wat ek al n paar keer moes doen, al trek jy skeef, en al gebruik jy produk A of C. In 30 Jaar het ek al gesien wat baie mense nie sien in n leeftyd nie.... of is 30 jaar n leeftyd :rolleyes:
Wees net veilig en bedag,moenie n cowboy probeer wees nie. Karre breek as die eienaar n cowboy is.