Patroliax in ICU

Driving, recovery & more
User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 52
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Patroliax in ICU

Post by yamiax »

Ek was sommer depresseddat ek die Patrol GTG by Groenkloof gemis het...besluit toe dat ek gou bietjie in die veld sal gaan ry om beter te voel....
Baie lekker gespeel en 'n hele paar walle gery wat ander manne nie kon nie. Dit het liggies begin drip (so 16:30 sondag middag) en maar besluit om huis waards te keer, maar se toe op die oorkantste bank. Ek is af twee 'n wal en jy moet dan deur 'n klein stroompie water ry en teen die ander wal uit. Toe my voor wiele die water raak sak sy tot so by die hubs weg en met die bietjie reen wat reeds geval het, het my agter wiele klaar slicks geword van die swart turf.... :redface:
As gevolg van die reen is baie manne haastig daar weg en al 4x4 wat oor is, is 'n ou ford cortina bakkie. Hom gevra om my te snatch en met die eerste snatch gaan daar fout met sy petrol pomp....meer en meer reen val. Hy kry toe weer sy bakkie aan die gang en toe begin die ding oor verhit en hy kan nie meer help nie. 'n Ander man kom toe daar aan maar nou is daar geen meer traksie nie....Patrol sit. :helpsign:

Ek moet se tussen die walle was die grond baie gelyk amper plat, met die 30-40cm water stroompie wat deur getrickel het....dis nou coor die reen...
Hou meer reen val hoe meer sak die Patrol se voor kant weg, en die stroompie is nou 'n stroom...Bel toe vir Marius en 'n hele paar ander manne en skree :helpsign: ......

Maar die traksie probeer verhoed enige iemand om my uit te snatch. Recovery bakkies begin opdaag en selfs met twee anker voertuie voor die twee recoveries winch hulle hulle self net nader aan my. :helpsign: :helpsign: :helpsign: :helpsign:

Reg deur die aand probeer verskei ouens help, maar niks help om te keer dat die Patrol net erger en erger vas sit nie, hoe meer dit reen dieper sak sy en hoe sterker vloei die nou al 'n spruit. Later daag 'n paar vriende op met twee LC bakkies. Ons anker toe my een vriend se Fortuner aan 'n boom met so 20M Snatch strap, dan so 10m kabel na die een LC met die winch op, die LC se 8 ton winch het so 20m kabel op gehaat. die ander LC hardloop so 20m 16ton kabel.

Ons het gesnatch en winch tot ons die kabel wat bly breek nie meer by die patrol kon uit kry nie. en besluit om te wag vir dag lig en hooplik beter traksie.
User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 52
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax »

So 04:00 Maandag ogend kom die water van Cullinun se kant af en sink die Patrol tot so 45 grade nose down in die water/modder, op die stadium raak die Patrol se agter wiel nie eers meer grond nie. Anker toue gespan dat sy nie begin rol of rivier af gaan nie, en nog 'n paar cellfone se baterye pap gebel vir hulp.
Teen 05:00 is meeste water deur en alhoewel dit na baie water lyk was die water redelik vlak maar die modder onder die water diep. As ek by die Patrol staan sak ek weg tot by my middel in die modder. Teen 07:30 was daar twee recoveries van hj bosch en sons en hulle LC op site. LC as anker, en die twee recoveries probeer winch. Die winches terk net dood sonder om die Patrol te beweeg. Later het 'n derde en vier recovery bygekom, vier winch gelyk en ek voel hulle nie eers nie. Grou toe maar nog meer want die water vlak het toe nog gedaal.

Ek moet nou baie dankie se vir almal wat probeer het tot nou toe, ek gaan nou nie alaml noem nie, maar Neels, jammer vir jou Pajero se skade. Martin en Louis, sorry oor julle kabels. Groot dank aan Candice, Warrick, Darian en Cyril vir julle bystand reg deur die aand.

'n John Doe van die garage wat die ou Pretoria Nissan was in Zambezi daag toe op met sy LC (Fully locked). Saam die vier manne wat winch snatch hy toe met my 20 ton strap. Hy move die Patrol en die winches keer dat ek terug gly wannneer hy traksie verloor of uit spasie uit hardloop. Na hy my so 1/2 meter vlakker in die modder het begin die winches eers effektief te raak en cm vir cm kry hulle my toe uit. Die rocovery het so 22 alles en alles gevat...Nou is die die stoei met die versekering wat beging het, sal maar updates gee soos dinge aan gaan. Fotos van toe sy begin uit kom is al wat ek het om te wys..... :redface: :redface:
User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 52
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax »

Die pics toe sy begin uit kom...... :pray:
Attachments
14740_1243811288824_1035617429_803583_432681_n.jpg
14740_1243811288824_1035617429_803583_432681_n.jpg (19.26 KiB) Viewed 4155 times
14740_1243811208822_1035617429_803581_7008995_n.jpg
14740_1243811208822_1035617429_803581_7008995_n.jpg (17.87 KiB) Viewed 4155 times
14740_1243810608807_1035617429_803577_4031984_n.jpg
14740_1243810608807_1035617429_803577_4031984_n.jpg (21.01 KiB) Viewed 4155 times
14740_1243810488804_1035617429_803574_6144465_n.jpg
14740_1243810488804_1035617429_803574_6144465_n.jpg (17.16 KiB) Viewed 4155 times
14740_1243810448803_1035617429_803573_708273_n.jpg
14740_1243810448803_1035617429_803573_708273_n.jpg (15.1 KiB) Viewed 4155 times
14740_1243810168796_1035617429_803568_2236030_n.jpg
14740_1243810168796_1035617429_803568_2236030_n.jpg (20.87 KiB) Viewed 4155 times
User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 52
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax »

Daai DING wat lyk soos 'n spruit, was plat grond met die klein water stroompie van so 30-40cm gewees.......... :naughty: oppas vir die reen, water is baas....
User avatar
JohnBoyZA
Site Admin
Posts: 1339
Joined: 02 Apr 2009 14:34
Full Name: John Murray
Nickname: John Boy
Home Town: Bloubergstrand
Current 4x4: Patrol GRX 4.8
Home Language: Afrikaans/English
Location: Big Bay, Cape Town
Has thanked: 1046 times
Been thanked: 230 times

Re: Patroliax in ICU

Post by JohnBoyZA »

Bliksem Pieter! :thumbdown:

Wat kan ons leer uit jou ervaring?

Dis altyd vir my mooi as die 4x4 manne so saamstaan, net jammer oor die omstandighede. Sterkte man!
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
User avatar
JohnBoyZA
Site Admin
Posts: 1339
Joined: 02 Apr 2009 14:34
Full Name: John Murray
Nickname: John Boy
Home Town: Bloubergstrand
Current 4x4: Patrol GRX 4.8
Home Language: Afrikaans/English
Location: Big Bay, Cape Town
Has thanked: 1046 times
Been thanked: 230 times

Re: Patroliax in ICU

Post by JohnBoyZA »

Pieter, kan ek maar n verwysing hierna sit op die LCCSA forum?
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 52
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax »

Yes a link is not a problem.....

What can we learn? like SCUBA diving, have a reliable buddy, and high quality equipment with you at all times...the whole recovery should not have taken more than 15 minutes, if a relaible 4x4 was with at hand to do it.... :oldtimer: .
User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 52
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax »

Met die 04:00 flash flood, was die Patrol se hoek tenopsigte van die horison 45 grade en die water/modder vlak tot by die windskerm.....
AJ Dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 99
Joined: 18 Jun 2009 20:25
Full Name: Abraham Johannes Du Plooy
Nickname: A.J.
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 4.8l Patrol GL
Home Language: Afr

Re: Patroliax in ICU

Post by AJ Dup »

Jees dit kan nie n lekker gevoel wees nie.

Eks bly als het toe goed uit gewerk.
Waar is die plek?
4.8l GL Patrol
User avatar
G-MAN
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1097
Joined: 02 May 2009 19:50
Full Name: A.G.HOLMES
Nickname: G-MAN
Home Town: Cape Town, Noordhoek
Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
Home Language: Engels
Location: Cape Town, Noordhoek.
Has thanked: 3 times
Been thanked: 9 times

Re: Patroliax in ICU

Post by G-MAN »

:eek: Ek sal myself be!#* het! :yipes:
Sucks Gas and Hauls Ass!
Post Reply

Return to “26. Techniques”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 17 guests