Page 3 of 3

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 29 Jul 2013 07:25
by Herrie
Ek was die naweek by Borakalalo Natuur Reservaat met die Patrol en het hom op die grond pad in 4x4 gesit en ook toe ek Sondag terug by die huis was het ek ook gekyk en daar is steeds geen olie lek nie! :blonde:

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 29 Jul 2013 07:38
by Tinus lotz
Het dit niebly om te hoor!maar waar het daai olie dan vandaan gekom?

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 29 Jul 2013 07:49
by Herrie
Die olie was automatiese ratkas olie en dis net die transfer box wat die olie het en ek het dit eers later uitgevind.

Toe ek die olie lek gaan soek kon ek dit net van die transfer box na agter toe kry en dis hoekom ek toe gedink het dat die probleem die seel op die kant van die transfer box is waar ook olie was.