Page 1 of 1

As n Patrol die dag vas sit

Posted: 11 Oct 2011 13:16
by Grootseun
Dit wys jou nou net wat dit vat om n Trol uit te haal as hy die dag vasval

Re: As n Patrol die dag vas sit

Posted: 11 Oct 2011 13:52
by Izak
Ek is beindruk dat die Patrol so ver gevorder het.

Re: As n Patrol die dag vas sit

Posted: 28 Apr 2012 09:26
by NISMOnator
Ja nee kyk, weet anyway nie wat hy daar wil gaan kyk in die dam nie. Het tyres nie eers bitjie afgeblaas nie? :doh:

Re: As n Patrol die dag vas sit

Posted: 29 Apr 2012 12:28
by Aries66
Ja en lyk ook sommer na pad bande, en as hy voor gehak was van die begin af sou dit ook nie so
baie werk gewees het nie.
Die hoek waarteen hy hom wou trek was te veel. Hy het teen die wiele in die modder getrek
Glo my as n Troll eers goed was is vat dit werk om hom uit te kry. Gelukig was die ou nog nie so
vas dat hy plat om sy maag vas gesuig het teen die modder nie.

Re: As n Patrol die dag vas sit

Posted: 29 Apr 2012 13:00
by Tinus lotz
Ja wat het gedink daai man vat n kans!!!!!! :lol:

Re: As n Patrol die dag vas sit

Posted: 04 Jan 2014 08:26
by Frans Reichert
Nie een van die lot het benul van 4x4 of recovery nie.

Eerstens kom 4x4 daai ou met 'n golfbroek :naughty: almal weet khaki en 2 tone hemp met badges op is die uniform vir 4x4....... :thumbup:

Dan spin hy die trollie vas tot op sy pens, die ou met die trekker weet nie van diflock nie en hou ook aan spin, plaas van gebruik 'n langer kabel :naughty:

Die kruiptrekker kom nog steed met 'n kabel so lank soos 'n olifant se slurp en trek die trekker teen 'n hoek.

Hoekom het hulle nie van die begin af die Trollie voorentoe gesleep nie, dan was al die grondverskuiwings en loopgraaf maakery on nodig.

En dit is alles die skuld van die ou met die golfbroek, dit is Rusland, miskien kan hulle hom voor 'n vuurpeleton sit, dat hy verduidelik...... :eureka: