Page 1 of 1

Luderitz na Walvisbaai trip.

Posted: 31 Mar 2019 19:05
by Eddie Solomon
Ek wil graag advies kry vir ons opkomende trip in April. Ek het nog nooit duine gery nie so is effens op my senuwees wat om te verwag? Het 140Lt Petrol op die dak + 50Lt water. So ek glo brandstof sal voldoende wees - toer gids het dit ook bevestig. Die gewig pla my maar hulle is "happy" met dit.

Ek het iewers gelees dat jy die kar moet laat "idle" na jy hewige duine gry het met die bonnet oop maar kry dit nie weer nie - kan iemand bevestig asb? Dan enige ander advies sal ek baie waardeer?

Dankie almal byvoorbaat.

Eddie.

Re: Luderitz na Walvisbaai trip.

Posted: 31 Mar 2019 19:44
by Tinus lotz
Faan doen daai baie hy kan jou meer info gee

Re: Luderitz na Walvisbaai trip.

Posted: 04 Apr 2019 15:25
by Eddie Solomon
Dankie Tinus. Het goeie raad gekry by Faan!

Re: Luderitz na Walvisbaai trip.

Posted: 04 Apr 2019 16:14
by biggles
:think:

Can we also know? Interested in that trip too.

Re: Luderitz na Walvisbaai trip.

Posted: 04 Apr 2019 18:23
by Tunja
Eddie Solomon wrote: 31 Mar 2019 19:05 Ek wil graag advies kry vir ons opkomende trip in April. Ek het nog nooit duine gery nie so is effens op my senuwees wat om te verwag? Het 140Lt Petrol op die dak + 50Lt water. So ek glo brandstof sal voldoende wees - toer gids het dit ook bevestig. Die gewig pla my maar hulle is "happy" met dit.

Ek het iewers gelees dat jy die kar moet laat "idle" na jy hewige duine gry het met die bonnet oop maar kry dit nie weer nie - kan iemand bevestig asb? Dan enige ander advies sal ek baie waardeer?

Dankie almal byvoorbaat.

Eddie.
Hi Eddie, The fuel with your full tanks & spare in top tanks should be fine but 190kg on top of the roof rack? seems a bit much to me but if the tour operator thinks its fine...

I used to drive the Atlanis dunes in CT a lot a few years ago in various 4x4's.

After having a few full out goes at making a dune face the standard procedure was to at least face the radiator in to the breeze if there was any wind and yes sometimes open the bonnet to get rid of heat build up.

I used to let my Kumo 33" muds on my 4500 Patrol down to 0.6-0.7 bar when the sand was very soft and hot. Otherwise it would just bog down with all the weight. And make sure you have a really good compressor and recovery kit etc. The auto box should make it a lot easier to drive in sand than the manual.

Hope this helps Eddie

Re: Luderitz na Walvisbaai trip.

Posted: 05 Apr 2019 07:37
by georgeb
Môre Eddie

Lees sommer ook hier: viewtopic.php?f=57&t=6523.

En ja, wanneer jy bo-op die groot duine kom en nadat die Patrol hard gewerk het, enjinkap oop en laat hom idle.

Geniet die voorbereidings!

Re: Luderitz na Walvisbaai trip.

Posted: 05 Apr 2019 12:59
by Eddie Solomon
Hallo almal en baie dankie vir die goeie raad en advies! Ons is klaar gepak en ry more oggend Upington toe. Daarna in die rigting van die Canyon en omgewing. Amptelik begin ons trip die 11de!

Baie goeie advies wat ek by Faan gekry het is om te kyk wie se petrol gaan moeilik wees om by uit te kom - dan offer ek om hulle te help in die begin met van my petrol. Later in die trip kan hulle my dan "refund". Sodoende raak ek gou ontslae van my gewig! Maar as ek kyk na die foto's van George hulle - why worry??? Nee manne, ek is nogsteeds bang. Ek het nie enige ondervinding nie so is maar eerder baie versigtig. Almal verseker my die kar is reg vir die trip wat dit makliker maak! Dit is net die bestuurder... :helpsign:

In elk geval ek sal foto's neem en sal detailed terugvoer gee sodra ons terug is.

Groetnis uit 'n biae nat en koue Benoni!

Re: Luderitz na Walvisbaai trip.

Posted: 05 Apr 2019 17:59
by Tinus lotz
Desmond Myburg is ook op daai trip julle moet dit geniet