Aardwolf Adventures
Posted: 04 Jul 2017 15:44
Was iemand al by Aardwolf adventures net buite Nylstroom? Ek is tans op vakansie by Weesgerus en soek na ñ trail om te ry die naweek. Laasjaar het ek en Andre Serendipity gery. Serendipity is ook op die Forum se lysie vir einde September (Dirk?). Thabamonate het ook ñ trail maar jy moet daar bly om die trail te ry. Enige ander voorstelle?