Page 2 of 2
Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Posted: 18 Jun 2017 13:36
by Alex Roux
Tommie
Miskien is die pad vorentoe "reguit-ses, warm-gemaak"?
Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Posted: 18 Jun 2017 13:45
by Tinus lotz
Nou praat jy. ....net n blaasmasjien
Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Posted: 20 Jun 2017 19:26
by Tommie
Alex.
Mmmm dit is die plan ja.
Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Posted: 28 Jun 2017 17:40
by Tommie
Dag Maats.
Die naweek is geskuif, tot verdere kennisgewing. Sal weer datums opsit. Lyk na September maand.
Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Posted: 28 Jun 2017 22:14
by Ds J
Dankie
Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Posted: 10 Aug 2017 13:46
by ThysEllis
Hier is die nuwe details v Gatvat 1/4 mile