Page 1 of 1

Oranjemund na Luderitz

Posted: 28 Jun 2015 20:24
by minwater
Is daar enige van julle manne wat weet of daar n konssesie bestaan vir roete Oranjemund na Luderitz

Re: Oranjemund na Luderitz

Posted: 29 Jun 2015 03:24
by Wheels
Praat met Eben ( info@livethejourney.co.za) by Uri Adventures.

Re: Oranjemund na Luderitz

Posted: 29 Jun 2015 06:11
by JoshJ
As jy net die gewone pad ry, kan jy. jy teken in by die ingang en dan kry jy a "pass" jyt dan n sekere tyd om die pad te ry. jy teken dan weer uit by die uitgangs punt. en dis dit. dis nou as jy oranjemund via rosh pina na luderitz wil ry.

Re: Oranjemund na Luderitz

Posted: 29 Jun 2015 15:31
by minwater
Baie Dankie julle twee vir die inligting