SAFETY ADVICE PLEASE
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 4 times
SAFETY ADVICE PLEASE
Hello Forum lede
Ek het bietjie advies tov veiligheid nodig asb.
Ons vertrek op 20 Des met vakansie na Sodwana toe - ons is daar van die 22ste tot die 04de Jan. Ons wil graag en beplan tans om iewers tussen kersfees en nuwe jaar n besoek aan Mosambiek te bring - sommer net bietjie gaan rondry en dalk na Ponta Do Ouro te besoek. Dit sal selgs vir n dag wees en ons beplan nie tans om daar iewers te oornag nie.
Ek is egter nou al deur meer as een persoon gewaarsku dat die nie die veiligste tyd van die jaar is om soontoe te gaan nie - veral nie om op hul paaie te wees nie en beslis nie besoeke aan die publieke strande nie. Lodges en dies meer is veilig maar nie die "general population' nie.
Kan enige iemand wat al in Mosambiek was tussen kersfees en nuwe jaar my enige advies en raad gee hieroor - ons het ook nie lus om n plek te gaan besoek waar dit onsmaaklik en potensieel lewens gevaarlik kan wees nie. Ek sal ook graag wil weet wat is die oop en toe maak tye van die grenspos en enige ander belangrike aspekte om in gedagte te hou.
Ek sal enige eerstehandse self-ervaarde kennis en ervaring baie waardeer.
Groetnis

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: SAFETY ADVICE PLEASE
Mosambiek is veilig ....bly by die reels en daar is nie moeilikheid wees nie
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 287
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus four 4.2 diesel p/u plus 3 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 91 times
- Contact:
Re: SAFETY ADVICE PLEASE
Pieter,
My persoonlike mening is dat dit op die oomblik veiliger in die Ponta area is as in Sodwana. Die Moz polisie is nogal streng en as jy in Ponta jouself gedra is daar min kans vir moeilikheid. Ek is die laaste 15 jaar amper elke 6 weke daar en het nog nooit in Ponta onveilig gevoel nie.
Die gereg naby Maputu is egter baie erg en skroom nie om jou vals te beskuldig vir omkoopgeld nie.
Dit is net vrek besig daar die tyd van die jaar en jy staan tou by die grens. Daar is ook baie mense wat vasval op die sand paatjies en dit is pret as jy 4x4 recovery wil doen as vakansie vermaak , maar frustrerend as jy net by die bierdrinkplek wil uitkom. Die plek het n karnaval "vibe" en n mens moet of saam kuier of dit gaan onaangenaam wees.
Na kersfees en veral nuwejaar is daar massas mense wat van Maputu daar opdaag en die plek oorneem met quads , lawaai en hulle is almal verby dronk. Vermy dit liewer.(Dit is nogal hartseer dat die swak manierde Suid Afrikaners partykeer erger as die locals kan wees)
Dit is regtig n baie lekker plek en beter om te besoek wanneer daar minder dronk mense is. Beste tyd is Februarie/Maart.

Het vergeet...
Die grens maak gewoonlik 8h00 oop en 17h00 toe , maar gedurende die besige tyd maak hulle 7h00 oop. Dit is ook nie verseker nie en sal beter wees om Buitelandse sake te bel en te bevestig.Jy moet al die voertuig dokumente he (oorspronklike registrasie of afskrif met bankbrief) en jy moet versekering koop wat 30 dae geldig is aan die Mosambiek kant. Ongeveer R280. Hulle aanvaar ZAR in Ponta. Die grenspos is nou ook al modern en het scanners vir die paspoorte altwee kante. Jy hoef ook nie meer formpies in te vul nie.
Moenie enige hout ornamente of produkte daar koop en probeer terugbring nie. Daar is baie streng beheer by die grens en jou voertuig word deursoek as jy terugkom.
Die grens maak gewoonlik 8h00 oop en 17h00 toe , maar gedurende die besige tyd maak hulle 7h00 oop. Dit is ook nie verseker nie en sal beter wees om Buitelandse sake te bel en te bevestig.Jy moet al die voertuig dokumente he (oorspronklike registrasie of afskrif met bankbrief) en jy moet versekering koop wat 30 dae geldig is aan die Mosambiek kant. Ongeveer R280. Hulle aanvaar ZAR in Ponta. Die grenspos is nou ook al modern en het scanners vir die paspoorte altwee kante. Jy hoef ook nie meer formpies in te vul nie.
Moenie enige hout ornamente of produkte daar koop en probeer terugbring nie. Daar is baie streng beheer by die grens en jou voertuig word deursoek as jy terugkom.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: SAFETY ADVICE PLEASE
Ons het die 2 jaar terug vir die dag van sodwana af moz toe gegaan. ...vroeg gery by ponta verby en die dag by malangane gekuier ....was nice maar ponta daai tyd is te besig. ...wees versigtig by soddies hulle roof somme op die hoof strand ...bly maar altyd by mense en moenie jou dokumente kaarte ens in dieselde beursie hou nie ...bly van die strand af in die aand
- ricster
- Patrolman 1000+
- Posts: 5850
- Joined: 13 Jan 2010 11:16
- Full Name: Cedric Warner
- Nickname: Cedric
- Home Town: Alberton Gauteng
- Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: English
- Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
- Has thanked: 591 times
- Been thanked: 468 times
Re: SAFETY ADVICE PLEASE
Ditti on what Bogeyman said.... I felt safer in Ponta than is Sodwana and Kozi Bay. In Ponta you will walk in the market where you will feel as safe as a Zim Dollar lying on a sidewalk...... hahaha. Don't flash cash around and invite trouble, but I have even sent my kids into the market to go buy odds and ends, and haggle a better price !!
Ponta is a bit noisy and wild this time of year, so either you in for the party or you won't really like it.
But I think Sodies will also be pumping like mad....
Enjoy the trip and have a 2M beer for me if you do visit Ponta

Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: SAFETY ADVICE PLEASE
Pieter kersdag en nuwe jaar moet jy of 0500 uit die kamp wees of net daar bly 2 jaar terug was daar 15000 plus mense per bus aangery so glo my dis jou beste bet om eerder 9 mile moz of sibaja toe te gaan vir die dag dis nie mooi om te sien nie die plek word verwoes op hoèr graad .....so om konfik te vermy wees vroeg uit en kom laat terug
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 4 times
Re: SAFETY ADVICE PLEASE
Thanks a mill Tinus, Bogeyman and Ricster for the advice posted - much appreciated!!
It rather sounds like i should have opted to go on holiday in Mozambique and rather just visited Sodwana -
If there is anyone else with experiences to share it will still be appreciated.
Regards
It rather sounds like i should have opted to go on holiday in Mozambique and rather just visited Sodwana -
If there is anyone else with experiences to share it will still be appreciated.
Regards
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Chris Skinner
- Patrolman
- Posts: 852
- Joined: 26 Nov 2009 12:58
- Full Name: Chris Skinner
- Nickname: Chris
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan Patrol 4,8 GRX 2005
- Home Language: English
- Has thanked: 10 times
- Been thanked: 53 times
Re: SAFETY ADVICE PLEASE
Got back from Ponta 2 days ago, I visit there often.
S Moz is as safe, if not safer than anywhere in ZA.
Currently due to holidays border opens 0600 and close 1800.
You need to buy your car insurance (like 3rd party) at the border or in Manguzi (where I normaaly get) at he petrol station as you exit the town on way to border.
I would suggest go to Ponta camping area for a swim in the bay and walking to the point and on the beach etc. Can have a R&R at Fernandos in the local market.
Then drive up to Ponta Malagane (apprx 7kms), then drive further in a northerly direction for about 5kms until you come to an old tar road. Turn right to Ponta MAmoli - there is a hotel there on beach and you can have lunch or drinks around teh pool. They charge an entranvce fee at te gate.
Then continue back along the tar road (pot holed so badly you spend more time driving off the road), for approx 10 kms until you get to Zitundo (the local administrative capital), there keep left with the Zitudo lake in teh distance on the left.
Follow the sand road to the border. appx 15kms, and exit back to ZA.
Rather slow driving conditions, but a nice drive anyway.
CAll me if you need more info.
082 five o five 4135
S Moz is as safe, if not safer than anywhere in ZA.
Currently due to holidays border opens 0600 and close 1800.
You need to buy your car insurance (like 3rd party) at the border or in Manguzi (where I normaaly get) at he petrol station as you exit the town on way to border.
I would suggest go to Ponta camping area for a swim in the bay and walking to the point and on the beach etc. Can have a R&R at Fernandos in the local market.
Then drive up to Ponta Malagane (apprx 7kms), then drive further in a northerly direction for about 5kms until you come to an old tar road. Turn right to Ponta MAmoli - there is a hotel there on beach and you can have lunch or drinks around teh pool. They charge an entranvce fee at te gate.
Then continue back along the tar road (pot holed so badly you spend more time driving off the road), for approx 10 kms until you get to Zitundo (the local administrative capital), there keep left with the Zitudo lake in teh distance on the left.
Follow the sand road to the border. appx 15kms, and exit back to ZA.
Rather slow driving conditions, but a nice drive anyway.
CAll me if you need more info.
082 five o five 4135
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 4 times
Re: SAFETY ADVICE PLEASE
Awesome Chris many thanks for that info!!
Sure sounds like the kind of trip that I would like to do - so will for sure print this info out.
Blessed Christmas and new year to you and your family.
Regards
Sure sounds like the kind of trip that I would like to do - so will for sure print this info out.
Blessed Christmas and new year to you and your family.
Regards
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot], Google [Bot] and 6 guests