Page 1 of 1

Lekka piekniek plek Wes Kaap Kersdag

Posted: 21 Nov 2014 09:46
by Jules
Hello al die Kaapenaars

Ek soek n lekka plekkie om Kersdag n piekniek mandtjie te pak en saam met my familie rustig te verkeer in die Somerset Wes/Stellenbosch/Franschoek/Paarl area wat kan jul aanbeveel

Shalom

Re: Lekka piekniek plek Wes Kaap Kersdag

Posted: 21 Nov 2014 11:37
by JohnBoyZA
Wat van die plek? :-)



of soek jy die wynplaas tipe....?

Re: Lekka piekniek plek Wes Kaap Kersdag

Posted: 21 Nov 2014 11:44
by Jules
Dit lyk erg lekka maar my dogter se kar ry nie so lekker sand nie, Abrie het wel genoem ek kan sy GQ gebruik as ek wil, ek weet nie of wyn plase mens gaan toelaat om jou eie eetgoed en drinkgoed te bring nie.

Shalom

Re: Lekka piekniek plek Wes Kaap Kersdag

Posted: 21 Nov 2014 12:09
by David

Re: Lekka piekniek plek Wes Kaap Kersdag

Posted: 21 Nov 2014 12:09
by Stefan
Baie van die wynplase is vol nonsens, Bel vir Helderberg Plaas of andersins Noordhoek