Ongoye Forest recce
Posted: 22 Jan 2019 09:47
More, n klompie van ons Patrol manne hier in Richardsbaai omgewing gaan nou komende sondag n recce doen na Ongoye Forest toe. Blykbaar het bome die pad toegeval so ons gaan bietjie saag en pad oopmaak sodat ons katermet vroulief en kids kan gaan, die idee is dan dat die vrouens hul 4x4 skills optouch en ons manne die backseat drivers word
Sal pics plaas
Shalom
Sal pics plaas
Shalom