Namibie Meob Baai

Please share information about trips you have done
Post Reply
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Namibie Meob Baai

Post by Tommie »

More Maats.
Ons het kaartjies of sal ek se plekke beskikbaar op n Meob toer. Vanaf Walvisbaai na Meob. Die datums is 26 Sept 2018 tot 30 Sept 2018. Vertrek vanaf Walvis die ogend van die 26ste. Daar word duine gery in die ogend, en dan visgevang in die middag. Die prys sluit alle etes in. Jy moet sorg vir jou eie brandstof en snacks. Slaapplek is tente met beddens, net jou eie beddegoed saamvat. Die toer leier is Armand Basson(Arra).
Die prys is gewoonlik R9850. Ons stel die kaartjies beskikbaar vir R7850.
Daar is 6 kaartjies(persone) beskikbaar.
Indien julle belangstel skakel my op 0825505657.
Lekker dag
Post Reply

Return to “24. Trip Reports”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests