Page 1 of 1

Marakele Nationale Park: 17 Junie 2017

Posted: 19 Jun 2017 13:37
by georgeb
Het die afgelope naweek bietjie in Marakele buit Thabazimbi gaan rondloop...

Jammer om die koning so agter drade te sien...

Re: Marakele Nationale Park: 17 Junie 2017

Posted: 19 Jun 2017 14:19
by Tinus lotz
Mooi plek ons kom net te min daar

Re: Marakele Nationale Park: 17 Junie 2017

Posted: 19 Jun 2017 14:58
by Rudolph
Lyk of die weer ook lekker saam gespeel het! Baie mooi en lekker daar :woo:

Re: Marakele Nationale Park: 17 Junie 2017

Posted: 19 Jun 2017 15:03
by Peter Connan
Lekker.

Re: Marakele Nationale Park: 17 Junie 2017

Posted: 19 Jun 2017 15:04
by georgeb
Rudolph wrote:Lyk of die weer ook lekker saam gespeel het!
Netso, sommer warm gewees en skoon oopgetrek.

Re: Marakele Nationale Park: 17 Junie 2017

Posted: 19 Jun 2017 18:00
by andredurand
Moet nog daar uit kom lyk pragtig

Re: Marakele Nationale Park: 17 Junie 2017

Posted: 20 Jun 2017 06:39
by offroadbiker
Lyk mooi, wil self daar n draai gaan gooi...... eendag.

Re: Marakele Nationale Park: 17 Junie 2017

Posted: 20 Jun 2017 08:47
by georgeb
Dit is die moeite werd - veral die noordelike gedeelte waar die bergroete is. Daar is twee opsies - die "Predator Park" (9km buite die dorp) waar die roofdiere in kampe is en dan die Nasional Park (16km buite die dorp) - beide kan gemaklik op een dag ingepas word.

"Predator Park" - R120.00 per volwassene - hier is ook 'n koffiewinkel
Nasionale Park - R44.00 per volwassene

Re: Marakele Nationale Park: 17 Junie 2017

Posted: 20 Jun 2017 13:00
by Herrie
Baie dankie vir die fotos van die diere! :thumbup: