Page 2 of 3

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 15 Apr 2017 10:22
by SJC
Nog n video:

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 15 Apr 2017 12:19
by SJC
En nog een....:

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 11 May 2017 08:54
by XenoBlitz
Please send me an email when you guys go... I'd like to join in. QQQ

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 11 May 2017 11:42
by Rhett
XenoBlitz wrote:Please send me an email when you guys go... I'd like to join in. QQQ
Me too..

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 11 May 2017 12:14
by Wilkie
SJC wrote:
SJC wrote: Then there is also the "piet se pad" 4x4 trail not too far from where we were - looking into possibility to combine the two in one outing..
Found this:
(video of ossewa & piet se pad....)


Lyk lekker... :biggrin:
DIT LYK NA AWESOME TRIP....... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 26 Jul 2022 22:28
by SJC
oorweeg dit om hierdie roete te ry 9 aug( wanneer van julle op rivertrip is..).
dis nou indien my tyres wat ek gekoop het betyds opdaag.

sal later meer inligting plaas... :salute:

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 31 Jul 2022 20:03
by SJC
Begin punt van ossewa roete: s25.68936° e31.29335°
57km vanaf Checkers Hyper(Nelspruit). Wie wil saam ry?

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 27 May 2023 18:49
by SuzukiTrucker
Hierdie lyk na my tipe Challange!

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 30 May 2023 10:41
by DawidT
Lyk baie lekker. Reel n trippie, ek sal graag ook wil gaan, kan nog ander mense ook oorreed :pray:

Re: Ossewa 4x4 roete - Barberton area.

Posted: 14 Aug 2023 08:13
by SJC
DawidT wrote: 30 May 2023 10:41 Lyk baie lekker. Reel n trippie, ek sal graag ook wil gaan, kan nog ander mense ook oorreed :pray:
Weet nie wanneer ek weer die roete gaan ry nie maar sal jou laat weet... :thumbup: