Page 3 of 7

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 09:08
by JoshJ
Rivertrip 2016 072.jpg
Rivertrip 2016 072.jpg (45.65 KiB) Viewed 3861 times
Rivertrip 2016 075.jpg
Rivertrip 2016 075.jpg (243.93 KiB) Viewed 3861 times
Rivertrip 2016 148.jpg
Rivertrip 2016 148.jpg (111.41 KiB) Viewed 3861 times
Rivertrip 2016 146.jpg
Rivertrip 2016 146.jpg (210.98 KiB) Viewed 3861 times
Rivertrip 2016 149.jpg
Rivertrip 2016 149.jpg (105.39 KiB) Viewed 3861 times
Rivertrip 2016 151.jpg
Rivertrip 2016 151.jpg (144 KiB) Viewed 3861 times
Rivertrip 2016 152.jpg
Rivertrip 2016 152.jpg (117.88 KiB) Viewed 3861 times
Rivertrip 2016 154.jpg
Rivertrip 2016 154.jpg (123.66 KiB) Viewed 3861 times
Rivertrip 2016 155.jpg
Rivertrip 2016 155.jpg (176 KiB) Viewed 3861 times

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 09:14
by JoshJ
Michael wrote:Baie nice fotos

Josh jou wa lyk mooi met daai spots :thumbup:

Thanx, gedink die geel is dalk to much, maar eks baie happy met die lig wat hulle maak.
Gelukkig kan ek later iets aan die geel doen as dit moet :lol:

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 11:04
by SJC
My Kershaw knipmes, wat ek op my 21ste verjaarsdag by my pa gekry het, lĂȘ errens in die klein letaba... :cry: :cry: :cry:

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 11:06
by JoshJ
Eina.... ek het nog jou ketel. :lol:

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 11:34
by Tinus lotz
Aag nee fanus daai is verkeerd... :thumbdown:

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 11:36
by SJC
Het die gatjie in my broek sak ontdek toe my bakkie sleutels daar deur geval het. Gelukkig het ek nie my sleutels in die sand verloor nie...

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 12:06
by Herrie
Ek is baie bly dat julle dit geniet het!! :thumbup: :thumbup:

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 12:44
by Tinus lotz
Kobus jy moet nou bietjie probeer saam ry ek weet dis moeilik vir jou met jou familie dinge maar ons mis jou :thumbup: :salute:

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 17:53
by Peter Connan
Dankie Josh.

Dis jammer Fanus.

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 18:28
by andredurand
Dit is Moerse mooi fotos Baie bly julle het dit geniet :coolphotos: :coolphotos: :coolphotos: