Page 13 of 16

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 28 Sep 2015 17:31
by JoshJ
Dis darem Vreeslik LEKKER en n riem onder die hart om jou Patrol op n tydskrif se voorblad te sien :blonde: :blonde: :lol:
20150928_172534.jpg
20150928_172534.jpg (2.18 MiB) Viewed 4586 times

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 28 Sep 2015 19:43
by SJC
Ja, baie mooi. Well done!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 29 Sep 2015 09:23
by Michael
Ek sukkel my alie af om een in die hande te kry, mysubs het hom nog nie en geen van die Spar's of Woollies of niemand het n copy nie.......verstreer my!!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 29 Sep 2015 09:24
by Michael
Baie geluk Josh, kan dink dis n baie lekker gevoel daai!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 29 Sep 2015 09:42
by JoshJ
Dankie julle.

Michael. Nou hoe is secunda die stad nou voor? :lol:

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 29 Sep 2015 10:02
by Michael
JoshJ wrote:Dankie julle.

Michael. Nou hoe is secunda die stad nou voor? :lol:
Nee broer......se maar, ek weet nie wat hier by ons aan gaan nie. :think:

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 29 Sep 2015 11:30
by ricster
Lekker Josh !!!!!!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 29 Sep 2015 13:07
by SJC
Ons het ook eers vanoggend die wegry in gekry. (On the dot laai dit saam met huis genoot ens af).

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 29 Sep 2015 15:44
by Alex Roux
JoshJ wrote:Dis darem Vreeslik LEKKER en n riem onder die hart om jou Patrol op n tydskrif se voorblad te sien :blonde: :blonde: :lol:[/attachment]
Ja jou gelukkige bogger!
Dit gebeur gemiddeld, minder as eenkeer in 'n leeftyd.
Maak soos Boegman en gebruik 'n foto van die cover as jou Avatar

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 29 Sep 2015 17:17
by SJC
So paar video's....

Drag race:

riverbed driving:

more riverbed driving:

crop circle:

stopping for brunch:

some more riverbed driving:

Obstacle:

Exiting Molotots:

Inflating tyres before heading to Klein Letaba:

Riverbed camping Klein Letaba:

Rocky terrain:

Rocky terrain:

Recovery & water crossing:

Patrols lining up for group photo:

Patrols lining up for group photo: