Page 1 of 1

Eshowe Round Table 4x4 trip

Posted: 23 Nov 2014 21:09
by Jules
Hello allemal

Het die naweek Eshowe Round Table se 4x4 trippie gedoen ons was so 5 Patrols , Brett - Safari LDV, Jules - GQ, Pierre - GQ LDV, Donald - 4.8 GU en Pieter - 4.8 GU. Hierdie trippie is al sedert 2001 n jaarlikse instelling en hoofsaaklik beperk tot Tafelaars, Oud Tafelaars (41'ers ) en uitgenooides. Weereens n great trip gewees met uitdagings wat so tussen grad 4 - 5 kan strek . Ongelukkig hierdie jaar het een van my vriende sy Colt bakkie gerol en ons is net dankbaar teenoor die Here dat hul geen skade gehad het nie, die bakkie 360grade gerol en weer op bande geland. So n ongeluk gebeur in n oogwink.

Hierdie vind plaas in die heuwels buite Eshowe op plase asook Tribal land . hier is so klompie prentjies
Die 2 GU 4.8 GRX
Die 2 GU 4.8 GRX
DSC09123 - Copy.jpg (100.29 KiB) Viewed 6937 times
Pierre se GQ op n erge steil afdraande
Pierre se GQ op n erge steil afdraande
DSC09145.jpg (144.06 KiB) Viewed 6937 times
nog n angle
nog n angle
DSC09146.jpg (132.76 KiB) Viewed 6937 times
The line up
The line up
DSC09180.jpg (136.84 KiB) Viewed 6937 times
Pieter se GU dit is hier waar die ongeluk gebeur het
Pieter se GU dit is hier waar die ongeluk gebeur het
DSC09199.jpg (100.33 KiB) Viewed 6937 times
Close up van Pieter
Close up van Pieter
DSC09203.jpg (92.97 KiB) Viewed 6937 times
Donald se GU
Donald se GU
DSC09244.jpg (95.88 KiB) Viewed 6937 times
Wonderlike heuwels
Wonderlike heuwels
DSC09264.jpg (139.16 KiB) Viewed 6937 times
Donald se GU loop soos stroop
Donald se GU loop soos stroop
DSC09265.jpg (125.03 KiB) Viewed 6937 times
Soekende met n Disco na n crossing en kry dit
Soekende met n Disco na n crossing en kry dit
DSC09294.jpg (117.43 KiB) Viewed 6937 times
Lone tree hill Disco
Lone tree hill Disco
DSC09298.jpg (99.81 KiB) Viewed 6937 times
Toyota se side shaft gee probleme kan slegs 4x4 in trurat
Toyota se side shaft gee probleme kan slegs 4x4 in trurat
DSC09304.jpg (107.64 KiB) Viewed 6937 times
Gelandewagen wat n beauty
Gelandewagen wat n beauty
DSC09312.jpg (93.37 KiB) Viewed 6937 times
Classic Gelandewagen and open spaces
Classic Gelandewagen and open spaces
DSC09313.jpg (90.38 KiB) Viewed 6937 times
Meer prentjies kom besig nog in donker kamer met film ontwikkeling

Shalom

Re: Eshowe Round Table 4x4 trip

Posted: 24 Nov 2014 07:17
by Tinus lotz
Mooi Jules het die patrols hulle darem gedra?
Wat het fout gegaan met die colt bakkie?

Re: Eshowe Round Table 4x4 trip

Posted: 24 Nov 2014 07:23
by Bruin Beer
Jules,
Thank you for sharing this with us.
Looks like a lekker day.
Riaan

Re: Eshowe Round Table 4x4 trip

Posted: 24 Nov 2014 08:17
by David
Lyk baie lekker :thumbup:

Re: Eshowe Round Table 4x4 trip

Posted: 24 Nov 2014 08:32
by Alex Roux
Fotos kan altyd misleidend wees, maar is gewoonlik erger as was dit lyk.
So daardie helling uit lyk redelik kwaai vir my.
Wat is die skade op die Colt. Kon hulle by die huis kom met die kar?

Re: Eshowe Round Table 4x4 trip

Posted: 24 Nov 2014 08:33
by IanT
Jules that looks great some big ups and down by the look of it :thumbup:

Re: Eshowe Round Table 4x4 trip

Posted: 24 Nov 2014 19:41
by Jules
Some more info en prentjies

Colt drove home ( about 100km ), we suspect malfunction of brakes as well as possible clutch.

Overall the Patrols just kept taking everything in their stride, truly magnificent vehicles we drive. All of us were also much impressed with the Gelandewagen . this military vehicle just kept going , amazing what a difference lockers all over ( front,middle and rear ) can make , when we thought it will run out of steam it just got stronger !! amazing.

The articulation of our vehicles amazed everyone except obviously ourselves, the raw power of those 4.8 are still giving the other guys nightmares. Pierre GQ LDV with front and rear lockers was also unstoppable and the ease with which he conquered the heavy stuff might change my mind to install a front locker.

Hier is nog so paar prentjies
Cheetah power
Cheetah power
DSC09442.jpg (113.53 KiB) Viewed 6901 times
n Bier en dip innie dam
n Bier en dip innie dam
DSC09373.jpg (180.87 KiB) Viewed 6901 times
GWagen
GWagen
DSC09332.jpg (54.2 KiB) Viewed 6901 times
Poon se Disco 3
Poon se Disco 3
DSC09382.jpg (208.4 KiB) Viewed 6901 times
Pieter se 4.8
Pieter se 4.8
DSC09388.jpg (211.83 KiB) Viewed 6901 times
Jules GQ
Jules GQ
DSC09401.jpg (216.65 KiB) Viewed 6901 times
Pierre GQ
Pierre GQ
DSC09412.jpg (195.21 KiB) Viewed 6901 times
GQ twins
GQ twins
DSC09427.jpg (206.92 KiB) Viewed 6901 times
Pragtige omgewing
Pragtige omgewing
DSC09481.jpg (171.71 KiB) Viewed 6901 times
Hills and dams
Hills and dams
DSC09496.jpg (122.77 KiB) Viewed 6901 times
Flying Dutchman Pieter van As
Flying Dutchman Pieter van As
DSC09504.jpg (117.67 KiB) Viewed 6901 times
en toe maak ons vuur
en toe maak ons vuur
DSC09457.jpg (128.72 KiB) Viewed 6901 times
lekka man lekka
lekka man lekka
DSC09461.jpg (133.34 KiB) Viewed 6901 times
Die organiseerders
Die organiseerders
DSC09465.jpg (102.25 KiB) Viewed 6901 times
GWagen military machine
GWagen military machine
DSC09478.jpg (126.16 KiB) Viewed 6901 times
Nog prentjies sal volg

Shalom

Re: Eshowe Round Table 4x4 trip

Posted: 24 Nov 2014 21:43
by Jorrie
Jules
Dankie vir die fotos. :thumbup:
Dit is 'n deel van die land wat ek glad nie ken nie.

Re: Eshowe Round Table 4x4 trip

Posted: 28 Nov 2014 15:42
by Peter Connan
Pragtig dankie Jules