Waterford Noordkaap

Please share information about trips you have done
Post Reply
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Waterford Noordkaap

Post by Tommie »

Dag Maats.

Ek het vanmidag n gesprek gehad met Thinus, en hy wou by my weet wanneer gaan ons weer duine ry. Ek het na aanleiding van ons gesprek besluit om n datum te probeer vasmaak van die 21ste Maart 2014. Indien julle sou belangstel kan ons 2roetes ry. Ons kan oorslaap by Boegoeberg dam. Ons kamp daar, teen baie billike tariewe. Daar is ook visvang ens. Ma en die kinders is baie welkom. En ek belowe julle, nie in die Noordkaap gaan julle nie lekkerder duine kan ry as wat ons gaan ry nie. Ek weet nie hoe om n lys te begin nie, so iemand moet help asb. Ek sal op later stadium meer info gee ivm die bly plek, en kostes. Ja dit is entjie om te ry, maar ek belowe julle, dit sal n naweek wees wat julle besonders sal geniet. Oom Mac jy kan weer die Prado bring ons sal hom nie weer breek nie! :redface:

Groete

Tommie Watkins
Post Reply

Return to “24. Trip Reports”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 31 guests