Page 1 of 2

3.2 pajero klop klop.

Posted: 19 Feb 2020 16:03
by Reenen
Die pajero 3.2 did se engine klop.







Ek het net die video clip gekry. Nooit hom self gehoor nie.

Vir my is vertel die enine het bearings geloop, hulle het klaar begin optel. Engine is geseize. Fubar. Don’t even try to rebuild. Gooi weg.

Wat gebeur het: iets van pad het opgespring, klein gaaitjie in oliefilter geslaan. Olie het uitgeloop. Later in dag het kar krag verloor, en geseize.

Weer losgekom. Olie ingegooi, nuwe filter. Maar toe is engine fubar.

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 19 Feb 2020 16:05
by Reenen
Toe gaan haal ek maar die kar. Vriende van my sin. Sê ek sal kyk wat aangaan. En of ek dit kan red.
IMG_1684.jpg
IMG_1684.jpg (346.78 KiB) Viewed 5123 times
IMG_3470.jpg
IMG_3470.jpg (261.37 KiB) Viewed 5123 times

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 19 Feb 2020 16:09
by hugejp
:imsorry:

How does that even happen???

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 19 Feb 2020 16:18
by Reenen
Pajero se oliefilter hang aan n lang nek teen engine af grond toe tot onder die sump se level. Iets van pad af het opgeskiet (klip, plank, ek weet nie) hou teen kar gegooi, wat filter getref het. Sy onthou die ding in pad, maar het niks daarvan gedink.

Kar het sonder olie geloop sonder n olielig, of low oil level warning.
IMG_3464.jpg
IMG_3464.jpg (456.58 KiB) Viewed 5122 times

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 19 Feb 2020 17:27
by hugejp
Eish!
:surprised:

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 19 Feb 2020 17:34
by Reenen
IMG_2061.jpg
IMG_2061.jpg (412.25 KiB) Viewed 5118 times
Kyk net waar sit daai filter
IMG_2427.jpg
IMG_2427.jpg (431.73 KiB) Viewed 5118 times

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 19 Feb 2020 18:13
by hugejp
so is die 'n ding wat dan baie gebeur?

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 19 Feb 2020 18:37
by Reenen
hugejp wrote:so is die 'n ding wat dan baie gebeur?
Nee, ek weet nie daarvan. Eerste wat ek darvan hoor. Neem aan dit was freak bad luck

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 19 Feb 2020 20:49
by Reenen
IMG_2433.jpg
IMG_2433.jpg (396.88 KiB) Viewed 5097 times
IMG_2435.jpg
IMG_2435.jpg (518.02 KiB) Viewed 5097 times
Ek het aangeneem bigends en mains is moertoe
de315f16-9220-44ea-a0f6-ff24730d951f.jpg
de315f16-9220-44ea-a0f6-ff24730d951f.jpg (215.51 KiB) Viewed 5097 times
IMG_2464.jpg
IMG_2464.jpg (360.42 KiB) Viewed 5097 times
IMG_2465.jpg
IMG_2465.jpg (401.23 KiB) Viewed 5097 times
IMG_3155.jpg
IMG_3155.jpg (410.93 KiB) Viewed 5097 times
IMG_3156.jpg
IMG_3156.jpg (360.81 KiB) Viewed 5097 times
IMG_3158.jpg
IMG_3158.jpg (393.66 KiB) Viewed 5097 times
IMG_3160.jpg
IMG_3160.jpg (413.08 KiB) Viewed 5097 times
Maar nee. Daardie crank het nie n merkie op. Ziltz. Niks. Opgemeet. Perfek. Gepolish. Lyk soos nuwe.

Maar die ding het baie hard geklop...
En het hom
IMG_3458.jpg
IMG_3458.jpg (387.27 KiB) Viewed 5097 times
IMG_3459.jpg
IMG_3459.jpg (411.84 KiB) Viewed 5097 times
Nou lê hy in stukke
1 piston skirt, een sleeve moertoe.
Sal nou seker maar een sleeve uit druk, en n nuwe piston sleeve kit met piston kry.
IMG_3516.jpg
IMG_3516.jpg (381.31 KiB) Viewed 5097 times
Seker maar ringe vir ander pistons, big ends, mains, thrust washers, en gasket kit



Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 21 Mar 2020 17:27
by Tapie
Dit is nou bad luck.

Daar is altyd n maar...
Hoe sien of ruik n ou nie n olie lek nie, spatsels op boot, plas onder die voertuig ?
Wat vd olie liggie?