Page 3 of 5

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 07:16
by Reenen
IMG_3192.jpg
IMG_3192.jpg (469.82 KiB) Viewed 6107 times
IMG_3193.jpg
IMG_3193.jpg (466.67 KiB) Viewed 6107 times

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 11:05
by Peter Connan
Dankie Reenen, daai is baie interesant.

Op die onderwerp, hoe veel/hoe lank moet mens 'n diesel idle?

Ek moet se ouens wat hulle diesels idle en idle en idle is een van my pet hates. Nou dat ek self een ry probeer ek sover moontlik om die laaste entjie mooi rustig te ry, en dan kyk ek (gewoonlik, soms vergeet ek) dat my EGT's ten.minste onder 200 (en gewoonlik onder 150) is voor ek afsit. Is dit genoeg?

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 11:29
by Reenen
Het geen idee nie. Ek idle net down as ek lang pad ry, en hard ry, en dan stop by roadworks of vulstasie. Die res is die tyd na jou huis, of in dorp se 60 spoedgrens, genoeg

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 16:37
by ricster
Peter, I do pretty much what you do... On a long hard run to my gate will need a much longer "cool down" run to let the oil cool down to a level that it won't "varnish" the turbo bush/bearing. I generally ease up on the throttle a few km from home and pull offs from stop streets and robots are at a relaxed "grandpa" mode. By the time I've opened my gate and garage door, I can shut down almost immediately. My EGT's will then be around 160 ish deg C, which hopefully means my oil temp is way lower than after a long hard push. I would assume it would land up being very close to your water temp. seeing as that is what is cooling the oil.

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 16:52
by Peter Connan
I must say I have not been monitoring oil temps at that point, but to be honest they are probably close to irrelevant.

However, you make a good point in that water temps are probably slightly of interest, from the point of view that the head around the top of the cylinders is cooled by water.

On the one hand, the difference between maximum and minimum is so little that that should make almost no difference to the interference between seat and head.

Anyway, just another thing one typically doesn't think about untill somebody has had to learn the expensive way.

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 21:46
by Reenen
Hoop ek kry more my chain guide en bigends.

Dan hoop ek dat die 11’ies maandag nag die engine terug in mekaar pak, en sommer in kar in sit.

Love dit. Elke oggend loop ek terug stoor toe, en kyk wat die 11’ies die vorige nag aangevang het

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 21:47
by Reenen
Top is darem op. Het die torque settings in hande gekry. Nou bottom end klaar maak en toe maak, en dan timing chain en merke uitsort.

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 21:51
by Reenen
Toe mahindra die planne van international trekkers oorgekoop het, het hulle die neuss d Engine planne ook bekom.

Ek love van kleins af die neuss engines.
Baie maklik om te herbou, want hulle het wet sleeves wat mens net uit tik. Die 2.6 is maar net n verkleinde IH784 d246 engine, met nog selfde selfde los sleeves...

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 14 Feb 2020 11:12
by Peter Connan
Reenen e het toevallig op die afgekom. Nogal interesant:

http://www.chaski.org/homemachinist/vie ... hp?t=72666

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 14 Feb 2020 11:31
by Reenen
Peter Connan wrote:Reenen e het toevallig op die afgekom. Nogal interesant:

http://www.chaski.org/homemachinist/vie ... hp?t=72666
Is noggal. Ken dit glad nie. Maar nou is dit ook al 15 jaar van mark af as my engels my nie in steek laat. En die een ou het dit gebruik om n seat vas te olak wat uitgekom het. Nadat dit uitgekom het. Probleem is, teen tyd wat dit uitgekom het, is head en engine al verwoes...