Curry cruiser opbou poging
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Curry cruiser opbou poging
Ok, sommer van begin af, dit is nie n Patrol.
So jammer as dit hier geplaas is. Maar is n diy poging van my.
So jammer as dit hier geplaas is. Maar is n diy poging van my.
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Re: Curry cruiser opbou poging
Ek wou nog altyd n dacia elan dc bakkie koop, en opbou, dalk 4x4, en n sleeper bou uit dit.
Dit was vir my die voorbeeld van die mees gehate en mees onbetroubare voertuig ooit. En het my aandag vreeslik getrek.
Wel, na baie lang soek, was die dacia bleikbaar net te onbetroubaar, en ek kon nerens een kry...
Dit was vir my die voorbeeld van die mees gehate en mees onbetroubare voertuig ooit. En het my aandag vreeslik getrek.
Wel, na baie lang soek, was die dacia bleikbaar net te onbetroubaar, en ek kon nerens een kry...
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Re: Curry cruiser opbou poging
So toe loop 2de naaste specimen oor my pad.
Mahindra Scorpio 2.6 glx 4x4.
Natuurlik in nie-lopende gade. Voertuig blind gekoop.
Ou was van transvaal see toe oppad, toe kar gebreek het by colesberg.
Ek het n lift kaap toe gekry vir kar, en plaas toe gebring.

5 min gevat om min of meer agter te kom wat fout is (behalwe dat engine swaar en raserig swaai).
So reg. Hier wag n uitdaging.
Die hele idee is om voertuig vir so min as moontlik, betroubaar reg te maak...
Klein krakie teen kant van blok.So reg. Hier wag n uitdaging.
Die hele idee is om voertuig vir so min as moontlik, betroubaar reg te maak...
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Re: Curry cruiser opbou poging
Met nadere ondersoek, het ons agter kap van byl gekom.
Die injector is sommer ook omgeklink.
Valve seat het uitgeval, wat valve en piston stukkend geslaan het.
Wat toe ook die sleeve stukkend geslaan het. Nadat die piston verwoes was, en conrod die sleeve in stukkies geslaan het, het die conrod die blok n knock en kraak gegee.Die injector is sommer ook omgeklink.
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Re: Curry cruiser opbou poging
Verder oopgemaak om te sien wat in sump aangaan.
Die sleeve lê in stukkies. Die oliepomp le ook in stukke, sommer los afgeslaan, en lê los in sump-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Re: Curry cruiser opbou poging
Die engine was nie lank voor die katastrofiese breek, oorgedoen.
Nuwe sleeves, ringe, pistons, bearings ens ens.
Nuwe turbo. Nuwe starter, nuwe alternater.
So daar is baie om te red.
Ek het erens nog n sub in hande gekry, wat ook nie n maand gefoen het na n rebuild nie. Ook n vakve seat gedrop, ook n piston beskadig. Maar overall, baie minder skade. Basies die piston, sleeve, en dalk n conrod.
Ook n ander head, met n stel injectors ook opgespoor.
So nou basies net van die 2 blokke een maak, en alles in mekaar pak.
So, slaan een van die mooi sleeves uit blok no 1, tesame met sy mooi piston, ringe, en mooi conrod. Sy ringe is nog mooi, en so ook sleeve.
Blok no2, se 3 silinders behoirt nog mooi te wees, so ook sy bigends en mains. Swop net no 1 se piston en sleeve en rod in, haal al die bybehore van blok 1 af, en bout op no 2 op.

En dit is hoe vêr ek nou is.
As klaar is, wil ek boost op jaag. Boost controler, boost gauge, egt gauge ens fit.
Suspensie buste is net voor breuk alles vervang. Miskien doen ek nog n patrol as swop voor en agter as die ifs setup my begin pla...

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: Curry cruiser opbou poging
met my kennis van enjins sou ek reken onherstelbaar , gaan baie interresant wees hierdie projek sterkte
Shalom
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 14 guests