Page 1 of 1

Canopy op my GQ.

Posted: 20 Nov 2018 20:48
by Tommie
Naand Maats.

Help asb.

Ek is besig om vir my veranderde GQ TD 42, n canopy te bou. Ek wil weet watse tipe rubber sit ek tussen die flat tray en die canopy. Die voertuig word uitsonderlik gebou vir overlanding. Dit beteken dat daar baie grondpad en offroad gery gaan word.

Jammer vir die deurmekaar engels en afrikaans, maar my engels nie te goed nie

Groete

Re: Canopy op my GQ.

Posted: 21 Nov 2018 05:07
by Peter Connan
Gaan praat met die ouens by Pro Auto rubber. Hulle het 'n paar takke, een hier naby my maar ek dink daar is een in Pretoria ook.

Hulle het letterlik honderde verskillende seel-profiele

Re: Canopy op my GQ.

Posted: 21 Nov 2018 05:58
by Tommie
More Peter.

Dankie sal beslis so maak

Re: Canopy op my GQ.

Posted: 21 Nov 2018 06:17
by TijmenvdS
:gotpics: :gotpics: :gotpics:

Re: Canopy op my GQ.

Posted: 21 Nov 2018 07:09
by Tommie
Ek sal dat Ouboet my vanaand help om die fotos op te sit. My vermoe om dt te kan doen is nog nie sover gevorder nie :biggrin: :biggrin: :biggrin: