Page 2 of 2

Re: Trailer Top Tent

Posted: 15 Mar 2017 21:58
by Jules
Dirk ek dink net die basic unit maar ek is dalk oop vir n eenheid met sypanele hang af van prys

Shalom

Re: Trailer Top Tent

Posted: 16 Mar 2017 08:48
by offroadbiker
:surprised:

Die een wat ek het is van Echo - Nuwe prys vir volledige tent R31,815, blikkies die goed het duur geword :redface:

Laat weet maar as jy belang stel dan kan ons kyk wat ons kan doen...........