Tanks Pieter as die ontvanger se weergawe van my ingawe meer verskil van my inbetaling sal ek jou defnitief kontak. My voertuie is eintlik my probleem en ek hou nie rekord van werklike kilo's etc nie. Moet sars dalk so R2K betaal ( daar gaan nog n klomp Single Malts en lekka Bramfyntjies )
Ek dink ek het die Waeco 50L nou op die ys gesit want smaak my hy maak net warm en as mens na sy specs kyk praat hul van hy maak 55grade onder ambient temp, dus as dit 60grade is. is die outjie maar 5grade aan die binnekant
Het netnou weer gekyk na ODW se specials, ek sien hul 80L Waeco ( Gerrit dink soos joune )verkoop hul vir R8000 en die NL52 L Weekender saam met n jassie gaan vir R8200. Size gewys nie groot verskil
Waeco 80l = 790mm (L), 455mm (H) en 500mm ( B), gewig leeg 29kg
52L NL = 710mm (L), 506mm (H) en 385mm (B), gewig leeg 26kg
Nou n vraag aan jul slim pakkers daar buite, gaan daardie n redelike verskil maak aan mens se pakwerk agter innie Patrol. Ek veronderstel mens pak nie iets bo-op jou yskas as jy ry nie , altans nie swaar goed. En daardie ekstra 30L gaan mens dan nie te veel kos saam vat nie. Daar is n paar manne op die ander forums wat die Waeco 80L het en hul klink gelukkig met die ding. Daar is egter n goeie kans dat ek n NL50/52L +sy protective cover kan kry vir R7500.
O ja terloops ek is in Richardsbaai ( Zoeloeland )
Groete
Jules
Which Fridge/Freezer ?
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: Which Fridge/Freezer ?
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: Which Fridge/Freezer ?
Jules, hier is jou oplossing. Sommer alles daarvan! Selfs die ontvanger gaan van jou hou. Die kaste het genoeg plek vir al die versterkwater ook!
- Attachments
-
- Copy of 100_4870.JPG (40.27 KiB) Viewed 2177 times
-
- Copy of 100_4866.JPG (35.24 KiB) Viewed 2177 times
Patrol fan!
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: Which Fridge/Freezer ?
Morning Gentleman
Was in Dbn this weekend and had a look at the Kellerman/Snomasters at Campworld ( Dbn Caravan ) in Pinetown. After seeing Campmaster & Smarttent I was expecting similar defect in build quality.
To say the least I was very very impressed with the units I saw, build quality was outstanding and very very close to NL. They look robust and the finishing was rather impressive.
If there are any of our forum guys that use them please let me know, especially there useability in 40+ degrees
Regards
Jules
Was in Dbn this weekend and had a look at the Kellerman/Snomasters at Campworld ( Dbn Caravan ) in Pinetown. After seeing Campmaster & Smarttent I was expecting similar defect in build quality.
To say the least I was very very impressed with the units I saw, build quality was outstanding and very very close to NL. They look robust and the finishing was rather impressive.
If there are any of our forum guys that use them please let me know, especially there useability in 40+ degrees
Regards
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Wynvat
- Senior Member
- Posts: 120
- Joined: 08 Apr 2009 09:44
- Full Name: Gerhard van Rhyn
- Nickname: Wynvat
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX Y61 GU(4)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: Which Fridge/Freezer ?
I am very happy with my 40L Engel. It has been going strong for 5 years now, and it is just the right size.
I agree that a fridge should be left running, it keeps them happy.
Mine stays in the garage, running, with a couple of Hansa's in.
Daar's 'n goeie special op Whisky. Een kas per klant. Net die ding vir sononder in die Namib.

- image001.jpg (43.33 KiB) Viewed 2164 times
2007 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: Which Fridge/Freezer ?
More aan almal bietjie terugvoering
Ek het gister vir my die Kellerman 60FF gekoop, dit is n 45L FREEZER en n 15L FRIDGE. So sal hom bietjie toets en laat weet hoe werk hy sal ook nfototjie plaas. Het gister deurgery Dbn om my dogter by lughawe te gaan haal en die yskas opgetel by Natal Caravan ( CAMPWORLD ) hul is tans op n special R 5790 en dit sluit sy cover in. My vrou se kar se boot kon egter nie weer oop om hom uittegehaal het en te getoets het nie. Dit is een nadeel van die A & B Merc JY KAN NIE DIE BOOT MET N SLEUTEL OOPSLUIT NIE.
Groete
Jules
Ek het gister vir my die Kellerman 60FF gekoop, dit is n 45L FREEZER en n 15L FRIDGE. So sal hom bietjie toets en laat weet hoe werk hy sal ook nfototjie plaas. Het gister deurgery Dbn om my dogter by lughawe te gaan haal en die yskas opgetel by Natal Caravan ( CAMPWORLD ) hul is tans op n special R 5790 en dit sluit sy cover in. My vrou se kar se boot kon egter nie weer oop om hom uittegehaal het en te getoets het nie. Dit is een nadeel van die A & B Merc JY KAN NIE DIE BOOT MET N SLEUTEL OOPSLUIT NIE.
Groete
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- JohnBoyZA
- Site Admin
- Posts: 1339
- Joined: 02 Apr 2009 14:34
- Full Name: John Murray
- Nickname: John Boy
- Home Town: Bloubergstrand
- Current 4x4: Patrol GRX 4.8
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Big Bay, Cape Town
- Has thanked: 1046 times
- Been thanked: 230 times
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: Which Fridge/Freezer ?
KOOS BEST, BAIE BAIE BAIE DANKIE VIR JOU WYSE RAAD OM N YSKAS IPV n GPS TE KOOP
Nou ja bietjie terugvoering van my Moz trip rakende my Kellerman 60Liter. Het n Hella plug agter in die Patrol gemonteer . Tans het ek nie n "slide out" nie of n "rack system" nie dus staan my yskas op die vloer van die Patrol. Die een voordeel is ek kan die deksel heeltemal oopmaak en die yskas mandtjies uithaal my goedies oornag in die mandtjies vries my yskas in die kar hardloop en laai en gaan hou vakansie.
Was by Guinjata Bay ergste temp was 44grade en my yskas het op daardie ambient temp nog steeds -16 gewys. Die laagste wat hy gaan is -19 so ek was baie tevrede. Die vries gedeelte 45L is meer as genoeg vir vleis ens, het oornag water in klein bottels ingesit in vriesgedeelte en volgende oggend kliphard gevries, oorgelaai in koelboks en dit dien sommer as koudmaak middel en yskoue drink water wanneer ontvries.
Sit bier vir so 3 ure in en ys ys koud. Ek het later die vriesgedeelte afgestel na -8 en alles wat gevries was het gevries gebly, die yskas gedeelte was dan verwagtend nie meer so koud soos wanneer mens die vries hardloop teen -19 nie.
Huidiglik hardloop ek my Kellerman 24/7 by die huis op -4, die 5 liter water wat uit my boks vrieskas kom bly gevries en my biere is ys ys ys koud, die 2de bier raak eers kante as mens in 44grade temp in die tuin werk.
Ek glo dat die yskas ook sy deel sal doen as mens permanent in die kar ry soos n trip deur die kalahari woestyn. Moet dan seker n addisionele battery hê.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests