Page 1 of 4

Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Jun 2016 07:33
by offroadbiker
So for my Bots trip I will have to carry some additional fuel for the stretch between Maun and Kasane.

There is unfortunately no space on the roof rack or the rear of the vehicle for jerry cans which leaves me with no option but to carry fuel inside the vehicle :redface:

So the choice is the normal Jerry cans or the Adventure tank from pioneer plastic as per the attached doc's.

Some opinion on the two choices pls...........

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Jun 2016 07:41
by offroadbiker
Setup soos die ingedagte...........

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Jun 2016 09:04
by ricster
Dirk... you must remeber you drive a diesel now not a petrol... so you should go further with the 140L you have in the tank !!.....hahahaha

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Jun 2016 09:48
by offroadbiker
:rolling:

It might be diesel, only means I will need "less" fuel but unfortunately I will need a bit additional for all the game view trips planned (ps maximum I have been able to put is is 120L...)

140 L would have been close to perfect.

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Jun 2016 10:27
by JoshJ
Dirk. Ek kry ook max 125liter in nadat ek al2 tanks gery het tot die liggie aankom. Het gister juis al2 gery om te kyk wat my ryk afstand is met die 2 tanks tot die liggie aankom. Ek het net oor n 1000km kon ry. Maar ja ek was nie gelaai nie.

Dis seker nooit goed om brandstof in n kar te ry nie. Maar diesel is darem veiliger as petrol. Daai plan met die kanne agter kan werk. Jy moet net seker maak dat hulle baie mooi seel. En ook baie goed vas is om wrywing te voorkom sodat die kanne nie deur skuur op die rowwe paaie nie. :mytwocents:

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Jun 2016 11:01
by offroadbiker
Tinus het gese dik plastiek sakke is opsie, veral vir spillage en reuk.

ook gekyk na die as opsie ..... veral vir wrywing

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Jun 2016 11:43
by Michael
Most I can get in my main and sub when both are empty :thumbdown:

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Jun 2016 12:08
by JoshJ
offroadbiker wrote:Tinus het gese dik plastiek sakke is opsie, veral vir spillage en reuk.

ook gekyk na die as opsie ..... veral vir wrywing

Ja daai sal baie help as hulle bietjie pading het. Anders moet jy staal kanne koop en hulle rubberise. Lekker duk. My trailer sin is gerubberise vir stone chips. Werk baie goed.

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Jun 2016 16:35
by Peter Connan
Dirk as jy net 20l ekstra wil saamry sou ek dink een staal jerrykan of twee van die 10-l kanne op jou link (aanmekaargebout) sal lekker tussen die voorste en egterste sitplek inpas. Dan skuif jy die voorsitplek agtertoe om hom lekker vas te hou. Ek het dit al etlikke kere gedoen, alhoewel nie oor baie lang afstande nie.

Rubberising sal goed werk, andersins kry mens dun spons met 'n gomlaag aan die een kant, of koop 3mm "insertion rubber" by 'n hardeware winkel en plak dit op die kante van die kan vas. Mens hoef nie die hele ding daarmee toe te plak nie.

Ek het ook al tenks gesien wat mooi tussen die voor en agtersitplek inpas en iewers tussen 40 en 60 liter vat, maar ek weet nie waar mens dit kry nie...

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 09 Jun 2016 07:13
by offroadbiker
Peter ek het die agterste twee sitplekke heeltemal uitgehaal en is besig om 'n hout basis, oorgetrek met mat in te sit om die spasie agter optimal te benut. Vir veiligheid sal ek maar 40L se Diesel saamry.

Kyk na 2x jerry kanne en sal kyk vir 'n bracket wat toelaat dat hulle regop staan soos in die "klein" foto in die post hierbo.

Die prys op die plastiek kanne is ongelukkig bietjie belaglik R580 vir 10L en R865 vir die 20L.

Wil dan ook kyk na manier om my kamera maklik byderhand te hou tussen die twee sitplekke..............