Page 2 of 2

Re: Cold Factor Yskaste

Posted: 11 Mar 2016 15:02
by Wilkie
Ja jinne , n plat anna hou modder en vuil water..... :rolling: :rolling:

Re: Cold Factor Yskaste

Posted: 11 Mar 2016 15:18
by Dr Chris
Dis so lekker om nat te wees, en die weer voorspelling is min of meer dieselde vir 'n paar dae. Daar is van die riviere wat in vloed is!! So die laeveld gaan baat daarby!
Geniet die naweek julle - dit gaan baie interessant wees!!
Chris