Ek het onlangs 'n soortgelyke ondervinding met 'n CADAC Braaier gehad. Die ''alluminium'' dele het begin smelt. CADAC was ook nie hulpvaardig toe SWAMBO hulle gekontak het nie.Izak wrote:Attached the photos of the skottelbraai as promised.
It is a bit dirty as it was lying outside since the melt down.
Resultaat: Ons sal nooit weer 'n CADAC produk koop nie.