Fiskars Axe
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Fiskars Axe
nope -- I rather scratch Boezman than harm the tree / bush which was there first [and should be there looooong after I've gone.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Fiskars Axe
Maar as die ellies die boom \ bos oor die pad stoot??????
Mens moet voorbereid wees my oom ek het n snoei sker ook
Mens moet voorbereid wees my oom ek het n snoei sker ook
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Fiskars Axe
alli jare wat ik bo-Botswana dwaal al baaaaaaija bome oor'ie pad gekry wat elli daargeneek het -- het nog altyd rondom gery [weet nie van 'n byl wat 'n Mopane van 10 duim kan deurkap nie [altans, nie in 'n 1/2 dag nie :-))
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Peter Vee
- Senior Member
- Posts: 225
- Joined: 10 Mar 2011 13:16
- Full Name: Peter Viljoen
- Nickname: Peter Vee
- Home Town: Roodekrans
- Current 4x4: 2010 Patrol 4800 GRX
KLR 650 ;) - Home Language: English
- Location: Roodekrans, West Rand, Gauteng
- Been thanked: 3 times
- Contact:
Re: Fiskars Axe
I've found it very usefull to have a panga, handsaw or an axe along on many a trip... especially when towing a tall skiboat down rural Moz tracks... timming overhead bush and palms is required once a year in certain places... just like pruning your garden at home....
- Attachments
-
- Barra 2007 Rosebowl 084.jpg (99.76 KiB) Viewed 2939 times
Peter Vee
2010 4.8 GRX fully rigged for overlanding
2010 4.8 GRX fully rigged for overlanding
- Traveler
- Senior Member
- Posts: 237
- Joined: 01 Jul 2012 20:41
- Full Name: Heinrich Stoltz
- Nickname: Traveler
- Home Town: Springs
- Current 4x4: Patrol 3.0 GL,
- Home Language: Afrikaans
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Fiskars Axe
As ek moet kies, kap 'n tak (nie die hele boom nie), of maak nuwe spore om rondom die tak te ry, dan kap ek die tak. Die nuwe spore veroorsaak meer skade aan die omgewing.Kagiso II wrote:alli jare wat ik bo-Botswana dwaal al baaaaaaija bome oor'ie pad gekry wat elli daargeneek het -- het nog altyd rondom gery [weet nie van 'n byl wat 'n Mopane van 10 duim kan deurkap nie [altans, nie in 'n 1/2 dag nie :-))
With your words you set into motion the direction your life will go.
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Fiskars Axe
jumpin to conclusions .. ek ry nie OM takke nie - as die spoor daar is, ry ek daar. As elli 'n boom inni pad gooi, DAN re ek om die boom en almal na my ry ook daar en dit word die nuwe pad [dit is die moremi/savuti standaard.. ]
ek wou eintlik net weet wat maak daai byl so spesiaal
ek wou eintlik net weet wat maak daai byl so spesiaal
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Traveler
- Senior Member
- Posts: 237
- Joined: 01 Jul 2012 20:41
- Full Name: Heinrich Stoltz
- Nickname: Traveler
- Home Town: Springs
- Current 4x4: Patrol 3.0 GL,
- Home Language: Afrikaans
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Fiskars Axe
Ah, direkte vrae kry altyd die direkte antwoord.Kagiso II wrote:jumpin to conclusions .. ek ry nie OM takke nie - as die spoor daar is, ry ek daar. As elli 'n boom inni pad gooi, DAN re ek om die boom en almal na my ry ook daar en dit word die nuwe pad [dit is die moremi/savuti standaard.. ]
ek wou eintlik net weet wat maak daai byl so spesiaal
Die hef en die byl se kop is aan mekaar gegiet, en die byl sit met die oorgrote meerderheid van sy gewig in die kop, en byna niks in die hol hef nie. Die hef word gemaak van Polyamide en is byna onbreekbaar; dis basies 'n glasvesel en polymer mengsel. Die byl se snykant word teen 'n baie nou hoek geslyp, so hy glip deur meeste hout soos byne geen ander nie; in elke geval nie soos enige ander winkelbyl nie.
With your words you set into motion the direction your life will go.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Fiskars Axe
Ek het dieselfde probleem met byle ge had toe koop ek eendag een van daai koppe wat op n piksteel
Pas met die nuwe plastiek pikstele werk dit baie goed........
Jy kan hom ook agterop klap met n tien pond om deur die hout te kry......
Nie die tipe ding wat jy in die kar wil rond ry nie maar werk regtig baie goed
En kos ek dink R100
Vir takke ens dink ek n panga of Silky
Maak meer sin veral as mens kyk na waar jy dit saam ry , gewig ens.....
Daai byl is net te mooi om mee te kap

- Posts: 359
- Joined: 10 Oct 2011 14:20
- Full Name: Charles Fry
- Nickname: Charlie
- Home Town: Robertson
- Current 4x4: Patrol 4.5
- Home Language: English
- Location: Robertson
- Has thanked: 83 times
- Been thanked: 41 times
Re: Fiskars Axe
I find the chainsaw works very well and after I'v finished cutting the trees, bushes, wheels, tent and the rest my back doesn't hurt, but my head does becouse my wife has given me a "tie klap" across the back of my head
Diem Dulcem Habes
Have a good day
Have a good day
- Traveler
- Senior Member
- Posts: 237
- Joined: 01 Jul 2012 20:41
- Full Name: Heinrich Stoltz
- Nickname: Traveler
- Home Town: Springs
- Current 4x4: Patrol 3.0 GL,
- Home Language: Afrikaans
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Fiskars Axe
I know a "taai klap", but this "tie klap" is very interesting. Is it something like a more formal "klap"martyn wrote:I find the chainsaw works very well and after I'v finished cutting the trees, bushes, wheels, tent and the rest my back doesn't hurt, but my head does becouse my wife has given me a "tie klap" across the back of my head
With your words you set into motion the direction your life will go.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 17 guests