Page 3 of 4

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 16 Apr 2018 12:41
by georgeb
SJC wrote: 14 Apr 2018 21:37Weet nie hoeveel lift dit is nie.. :think: Het voertuig gekoop met hierdie suspensie in. (TJM coils, OME brekers voor en TJM agter)
Klink vir my na iets wat 'n mens 'n "Eiffel Tower" lift noem...

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 19 May 2018 15:48
by izakjbrt
Jong ek wil nou kyk om vir my ouwe shocks op te sit. Het 'n EFS steering damper opgesit, en die help nogal baie. Nou as iemand net vir my kan sê waar ek 'n goeie prys op 'n redelike suspension kan kry Sal ek bly wees

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 19 May 2018 19:16
by georgeb
izakjbrt wrote: 19 May 2018 15:48 Jong ek wil nou kyk om vir my ouwe shocks op te sit. Het 'n EFS steering damper opgesit, en die help nogal baie. Nou as iemand net vir my kan sê waar ek 'n goeie prys op 'n redelike suspension kan kry Sal ek bly wees
Goeie naand Izak - wil jy net skokbrekers vervang of ook die kronkelvere? Ek kan Pedders aanbeveel.

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 19 May 2018 20:08
by Tinus lotz

Isak gaan terrain taimer of bilstein hulle maak vir jou reg shocks en kan oor 5 jaar laat diens dan kos dit 500 rand per shock en alles is weer splinter nuut ....bel my dan reel ek vir jou attie diedriks hulle jag en werk elke dag slegte grond paaie en laai buffels olifante ens ....al wat die punch vat is bilstein hulle het alles getoets en dis 1800 per shocj

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 20 May 2018 06:43
by izakjbrt
georgeb wrote: 19 May 2018 19:16
izakjbrt wrote: 19 May 2018 15:48 Jong ek wil nou kyk om vir my ouwe shocks op te sit. Het 'n EFS steering damper opgesit, en die help nogal baie. Nou as iemand net vir my kan sê waar ek 'n goeie prys op 'n redelike suspension kan kry Sal ek bly wees
Goeie naand Izak - wil jy net skokbrekers vervang of ook die kronkelvere? Ek kan Pedders aanbeveel.
Gaan bijtje kyk wat ruk die pryse my. As dit binnen budget val Sal dit dank die Vere ook wees. Ek het gister gevoel die patrol bottom out so bijtje, so sy shocks moet vervang word

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 20 May 2018 06:47
by izakjbrt
Tinus lotz wrote: 19 May 2018 20:08
izakjbrt wrote: 19 May 2018 15:48 Jong ek wil nou kyk om vir my ouwe shocks op te sit. Het 'n EFS steering damper opgesit, en die help nogal baie. Nou as iemand net vir my kan sê waar ek 'n goeie prys op 'n redelike suspension kan kry Sal ek bly wees
Isak gaan terrain taimer of bilstein hulle maak vir jou reg shocks en kan oor 5 jaar laat diens dan kos dit 500 rand per shock en alles is weer splinter nuut ....bel my dan reel ek vir jou attie diedriks hulle jag en werk elke dag slegte grond paaie en laai buffels olifante ens ....al wat die punch vat is bilstein hulle het alles getoets en dis 1800 per shocj
Dankie, sal bijtje gaan oplees oor bilstein. Het al baie daarvan gehoor. Die ovens van AA Offroad gaan my nou maandag Skakel met 'n quote

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 20 May 2018 09:18
by Tinus lotz
Isak moenie dat enige plek aan jou suspension werk nie....jy is veronderstel om caster correction te doen even met 2 duim lift ...ome is goed ...iron man is goed ek het dit op my kar terrian taimer is ook goed ....maar niks van daai is serviceable nie ...bilstein is ...alle shock componets man vervang word en stywer gestel word ens . Dit kos ook minder ...as die res
..

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 20 May 2018 11:04
by izakjbrt
Tinus lotz wrote: 20 May 2018 09:18 Isak moenie dat enige plek aan jou suspension werk nie....jy is veronderstel om caster correction te doen even met 2 duim lift ...ome is goed ...iron man is goed ek het dit op my kar terrian taimer is ook goed ....maar niks van daai is serviceable nie ...bilstein is ...alle shock componets man vervang word en stywer gestel word ens . Dit kos ook minder ...as die res
..
Dankie, ek gaan beslis kyk na Bilstein, watter plekke in PTA sit dit in? En dan moet ek aan 'n manier dink om dit te laats onder zonder dat die baas uitvind. Sy voel dit is natuurlik geld mors (vrouwen, partykeer weet ek net nie)

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 20 May 2018 13:11
by Tinus lotz
Mickem is die experts vat jou kar na hulle toe reel net voor die tyd ....hulle check alles saam en die prys is tot 2000 beter by hulle as ons voor die tyd reel

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Posted: 20 May 2018 15:26
by izakjbrt
Tinus lotz wrote: 20 May 2018 13:11 Mickem is die experts vat jou kar na hulle toe reel net voor die tyd ....hulle check alles saam en die prys is tot 2000 beter by hulle as ons voor die tyd reel
Het nou gekyk, hulle is net in die pad af van waar ek huidiglik werk