Page 1 of 1

Dawes Valve

Posted: 10 Jan 2017 09:37
by Schalk
Hi all, does anyone have a spare dawes valve lying around thats for sale by any chance, i fitted my hardbody with the VNT from the patrol and run a dawes valve and works wonders. make about 130wkw and 590nm. so im busy converting my other hardbody to the same setup.

Thanks.

Re: Dawes Valve

Posted: 10 Jan 2017 09:43
by Kagiso II
Speak to Jan Visser at TURBOWORKS, Centurion.

Re: Dawes Valve

Posted: 11 Jan 2017 11:30
by Schalk
oom mac, ek het hom gebel en hy kan my nie help nie.

Dankie

Re: Dawes Valve

Posted: 12 Jan 2017 06:31
by Tinus lotz
Het jy ebay probeer ? Hoor ook by marino en dawid volskenk bel my as jy nie reg kom nie :salute:

Re: Dawes Valve

Posted: 17 Jan 2017 09:03
by Schalk
Hi tinus, eks nie seker wie hulle is nie? ek kan een import maar gan n maand vat se hulle.
Kan ek dalk jou nommer kry asb.

Re: Dawes Valve

Posted: 17 Jan 2017 15:07
by Tinus lotz
Nulagt3twee9sewe80een3 :thumbup:

Re: Dawes Valve

Posted: 09 Jul 2020 17:43
by Charlesvw
Hi Thinus, kan ek jou ook kontak oor dit? Ek het n 2015 3.0L common rail diesel Nissan Patrol bakkie en sukkel met overboost.

Re: Dawes Valve

Posted: 10 Jul 2020 05:42
by Tinus lotz
:salute: reg so